"Toestemmingbeheerder"
"OK"
"toestemmings"
"Kanselleer"
"Terug"
"Deïnstalleer of deaktiveer"
"Program nie gevind nie"
"Moenie toelaat nie"
"Moenie toelaat nie en moenie weer vra nie"
"Hou \"Terwyl die program gebruik word\""
"Hou \"Net hierdie keer\""
"Meer inligting"
"Moet steeds nie toelaat nie"
"Maak toe"
"%1$s van %2$s"
"Laat <b>%1$s</b> toe om %2$s?"
"Laat <b>%1$s</b> altyd toe om %2$s?"
"Net terwyl program gebruik word"
"Altyd"
"Moenie toelaat nie en moenie weer vra nie"
"%1$d is gedeaktiveer"
"alles is gedeaktiveer"
"geen is gedeaktiveer nie"
"Laat toe"
"Laat altyd toe"
"Terwyl die program gebruik word"
"Verander na presiese ligging"
"Hou benaderde ligging"
"Net hierdie keer"
"Laat altyd toe"
"Laat toe dat alle lêers bestuur word"
"Laat toegang tot medialêers toe"
"Programme"
"Programtoestemmings"
"Ongebruikte programme"
"Geen ongebruikte programme nie"
"Deaktiveer program"
"As jy hierdie program deaktiveer, sal Android en ander programme dalk nie meer soos bedoel werk nie. Hou in gedagte dat jy nie hierdie program kan uitvee nie, want dit is vooraf op jou toestel geïnstalleer. Deur dit te deaktiveer, skakel jy hierdie program af en versteek jy dit op jou toestel."
"Toestemmingbestuurder"
"Moenie weer vra nie"
"Geen toestemmings nie"
"Bykomende toestemmings"
"Maak programinligting oop"
- Nog %1$d
- Nog %1$d
"Hierdie program is vir \'n ouer weergawe van Android ontwerp. As toestemming geweier word, kan dit veroorsaak dat dit dalk nie meer soos bedoel werk nie."
"voer \'n onbekende handeling uit"
"%1$d van %2$d programme toegelaat"
"%1$d/%2$d programme toegelaat"
"Wys stelsel"
"Versteek stelsel"
"Bestuur toestemming"
"Geen programme nie"
"Ligginginstellings"
"%1$s is \'n verskaffer van liggingdienste vir hierdie toestel. Liggingtoegang kan vanuit ligginginstellings gewysig word."
"As jy hierdie toestemming weier, sal basiese kenmerke van jou toestel dalk nie meer soos bedoel werk nie."
"As jy hierdie toestemming weier, sal sommige kenmerke van jou toestel wat deur hierdie program bestuur word dalk nie meer soos bedoel werk nie."
"Afgedwing deur beleid"
"Agtergrondtoegang is gedeaktiveer volgens beleid"
"Agtergrondtoegang is geaktiveer volgens beleid"
"Voorgrondtoegang is geaktiveer volgens beleid"
"Beheer deur administrateur"
"Admin het agtergrondtoegang gedeaktiveer"
"Admin het agtergrondtoegang geaktiveer"
"Admin het voorgrondtoegang geaktiveer"
"Toestel het hierdie toestemming nodig om te werk"
"Laat altyd toe"
"Laat net toe terwyl jy program gebruik"
"Moenie toelaat nie"
"Laai tans …"
"Alle toestemmings"
"Ander programvermoëns"
"Toestemmingsversoek"
"Skermoorlegger bespeur"
"Om hierdie toestemminginstelling te verander, moet jy eers die skermoorlegger by Instellings > Programme afskakel"
"Maak instellings oop"
"Android Wear"
"Installeer- en deïnstalleerhandelinge word nie in Wear gesteun nie."
"Kies waartoe <b>%1$s</b> toegang mag kry"
"<b>%1$s</b> is opgedateer. Kies waartoe hierdie program toegang mag kry."
"Kanselleer"
"Gaan voort"
"Nuwe toestemmings"
"Huidige toestemmings"
"Voer tans program uit …"
"Onbekend"
"Privaatheidkontroleskerm"
"%1$s-gebruik"
"Sien ander toestemmings"
"%1$s, %2$s"
"%1$s, %2$s en nog %3$s"
"Tydlyn van wanneer programme jou %1$s in die afgelope 24 uur gebruik het"
"Wanneer hierdie program jou %1$s-toestemming gebruik het"
"Kom meer te wete"
"%1$s • %2$s"
- %s dae
- 1 dag
- %s uur
- 1 uur
- %s min.
- 1 min.
- %s sek.
- 1 sek.
- Jongste gebruik: %1$s\n%2$s keer gebruik
- Jongste gebruik: %1$s\n%2$s keer gebruik
- Jongste gebruik: %1$s\n%2$s keer gebruik (%3$s keer op agtergrond)
- Jongste gebruik: %1$s\n%2$s keer gebruik (%3$s keer op agtergrond)
- Jongste gebruik: %1$s\n%2$s keer gebruik\nTydsduur: %3$s
- Jongste gebruik: %1$s\n%2$s keer gebruik\nTydsduur: %3$s
- Jongste gebruik: %1$s\n%2$s keer gebruik (%3$s keer op agtergrond)\nTydsduur: %3$s
- Jongste gebruik: %1$s\n%2$s keer gebruik (%3$s keer op agtergrond)\nTydsduur: %3$s
"Laaste toegang: %1$s\nLaaste toegang was in die agtergrond"
"Enige toestemming"
"Enige tyd"
"Afgelope 7 dae"
"Afgelope 24 uur"
"Afgelope 1 uur"
"Afgelope 15 minute"
"Afgelope 1 minuut"
"Geen toestemminggebruike nie"
"Mees onlangse toegang in enige tydperk"
"Mees onlangse toegang in afgelope 7 dae"
"Mees onlangse toegang in afgelope 24 uur"
"Mees onlangse toegang in afgelope 1 uur"
"Mees onlangse toegang in afgelope 15 minute"
"Mees onlangse toegang in afgelope 1 minuut"
"Toestemmingtoegang in enige tydperk"
"Toestemminggebruik in afgelope 7 dae"
"Toestemminggebruik in afgelope 24 uur"
"Toestemminggebruik in afgelope 1 uur"
"Toestemminggebruik in afgelope 15 minute"
"Toestemminggebruik in afgelope 1 minuut"
- %s programme
- 1 program
"Nie in die afgelope 24 uur gebruik nie"
- Gebruik deur %1$d programme
- Gebruik deur 1 program
"Sien alles in Dashboard"
"Gefiltreer volgens: %1$s"
"Verwyder filter"
"Filtreer volgens"
"Filtreer volgens toestemmings"
"Filtreer volgens tyd"
"Meeste toestemmings"
"Meeste toegange"
"Onlangs"
"Rangskik volgens gebruik"
"Rangskik volgens tyd"
", "
"Herlaai"
- %s programme
- 1 program
"Toestemminggeskiedenis"
"Vandag"
"Gister"
"Programtoestemmingsgebruik"
"Toegang: %1$s keer. Totale tydsduur: %2$s. %3$s gelede laas gebruik."
"Toegang: %1$s keer. %2$s gelede laas gebruik."
"Laat toe"
"Laat toe dat alle lêers bestuur word"
"Laat net toegang tot media toe"
"Laat altyd toe"
"Laat net toe terwyl jy program gebruik"
"Vra elke keer"
"Moenie toelaat nie"
"Presiese ligging"
"Benaderde ligging"
"Gebruik presiese ligging"
"Wanneer presiese ligging af is, kan programme jou benaderde ligging bepaal"
"%1$s-toestemming"
"Toegang tot %1$s vir hierdie program"
"Sien al %1$s se toestemmings"
"Sien alle programme met hierdie toestemming"
"Wys Assistent-mikrofoongebruik"
"Verwyder toestemmings as program nie gebruik word nie"
"Verwyder toestemmings en maak spasie beskikbaar"
"Om jou data te beskerm, sal toestemmings vir hierdie program verwyder word as die program \'n paar maande nie gebruik word nie."
"Om jou data te beskerm, sal die volgende toestemmings verwyder word as dit vir \'n paar maande nie gebruik word nie: %1$s."
"Om jou data te beskerm, is toestemmings verwyder van programme wat jy \'n paar maande gelede laas gebruik het."
"Maak die program oop as jy toestemmings weer wil toelaat."
"Outomatiese verwydering is tans gedeaktiveer vir hierdie program."
"Geen toestemmings wat outomaties herroep kan word, is tans verleen nie"
"%1$s toestemming sal verwyder word."
"%1$s en %2$s toestemmings sal verwyder word."
"Toestemmings wat verwyder sal word: %1$s."
"Bestuur toestemmings outomaties"
"Af"
"%s-toestemming verwyder"
"%1$s- en %2$s-toestemming verwyder"
"%1$s en %2$s ander toestemmings verwyder"
"Ongebruikte programme"
"As \'n program vir \'n paar maande nie gebruik word nie:\n\n• Word toestemmings verwyder om jou privaatheid te beskerm\n• Word kennisgewings gestop om batterykrag te bespaar\n• Word tydelike lêers verwyder om spasie beskikbaar te maak\n\nMaak die program oop om weer toestemmings en kennisgewings toe te laat."
"Meer as %s maande gelede laas oopgemaak"
"Program is %s laas oopgemaak"
"%s laas oopgemaak"
"As jy toelaat dat alle lêers bestuur word, kan hierdie program enige lêers in gedeelde bergingspasie op hierdie toestel en gekoppelde bergingtoestelle kry, wysig en uitvee. Die program kan toegang tot lêers kry sonder om jou te vra."
"Laat hierdie program toe om lêers op die toestel en enige gekoppelde bergingtoestelle te kry, te wysig en uit te vee? Hierdie program kan toegang tot lêers kry sonder om jou te vra."
"Programme met hierdie toestemming kan %1$s"
"Programme met hierdie toestemming kan ingaan by fisieke aktiwiteit, soos stap, fietsry, ry, treëtelling, en meer"
"Programme met hierdie toestemming kan toegang tot jou kalender kry"
"Programme met hierdie toestemming kan foonoproeprekord lees en skryf"
"Programme met hierdie toestemming kan foto\'s neem en video\'s opneem"
"Programme met hierdie toestemming kan toegang tot jou kontakte kry"
"Programme met hierdie toestemming kan toegang tot jou toestel se ligging kry"
"Programme met hierdie toestemming kan toestelle in die omtrek soek, aan hulle koppel en hul relatiewe posisie bepaal"
"Programme met hierdie toestemming kan oudio opneem"
"Programme met hierdie toestemming kan foonoproepe maak en bestuur"
"Programme met hierdie toestemming kan toegang kry tot sensordata oor jou lewenstekens"
"Programme met hierdie toestemming kan SMS-boodskappe stuur en bekyk"
"Programme met hierdie toestemming kan ingaan by foto\'s, media en lêers op jou toestel"
"Jongste toegang: %1$s"
"Word tans geweier / Laaste toegang: %1$s"
"Nooit gebruik nie"
"Geweier / Nooit gebruik nie"
"Toegelaat"
"Altyd toegelaat"
"Net toegelaat wanneer dit gebruik word"
"Net toegang tot media toegelaat"
"Toegelaat om alle lêers te bestuur"
"Vra elke keer"
"Nie toegelaat nie"
- %s dae
- 1 dag
- %s uur
- 1 uur
- %s minute
- 1 minuut
- %s sekondes
- 1 sekonde
"Toestemmingonthounotas"
"1 ongebruikte program"
"%s ongebruikte programme"
"Toestemmings is verwyder om jou privaatheid te beskerm. Tik om na te gaan"
"Toestemmings vir ongebruikte programme verwyder"
"Sommige programme is \'n paar maande laas gebruik. Tik om te na te gaan."
- %1$d programme is \'n paar maande laas gebruik. Tik om na te gaan
- %1$d program is \'n paar maande laas gebruik. Tik om na te gaan
- %1$d ongebruikte programme
- %1$d ongebruikte program
"Toestemmings en tydelike lêers is verwyder en kennisgewings is gestop. Tik om na te gaan."
"Sommige programme is \'n paar maande laas gebruik"
- %1$d programme is \'n paar maande laas gebruik
- %1$d program is \'n paar maande laas gebruik
"Toestemmings wat verwyder is"
"Toestemmings is verwyder"
"Alle ongebruikte programme"
"%1$d maande gelede"
"Toestemmings is verwyder om jou privaatheid te beskerm"
"%s het jou ligging op die agtergrond gekry"
"Hierdie program het altyd toegang tot jou ligging. Tik om te verander."
"Programtoestemmings is verwyder om privaatheid te beskerm"
"%s is vir \'n paar maande nie gebruik nie. Tik om te kontroleer."
"%s en 1 ander program is vir \'n paar maande nie gebruik nie. Tik om te kontroleer."
"%1$s en %2$s ander programme is vir \'n paar maande nie gebruik nie. Tik om te kontroleer."
"1 app is ongebruik"
"%s programme is ongebruik"
"Toestemmings sal verwyder word om jou privaatheid te beskerm. Tik om te kontroleer."
"Ongebruikte programme"
"Toestemmings verwyder uit"
"Toestemmings sal verwyder word uit"
"%1$s en %2$s"
"%1$s, %2$s en nog %3$s"
"Toestemmings is verwyder uit programme wat jy vir \'n paar maande nie gebruik het nie om jou data te beskerm"
"Om jou data te beskerm, is toestemmings verwyder uit sekere programme wat jy \'n paar maande gelede laas gebruik het"
"1 program is \'n paar maande gelede laas gebruik"
"%s programme is \'n paar maande gelede laas gebruik."
"Net terwyl die program gebruik word"
"Media"
"Alle lêers"
"Altyd toegelaat"
"%1$s laas gebruik"
"Gister om %1$s laas gebruik"
"In afgelope 24 uur gebruik"
"%1$s laas gebruik • Altyd toegelaat"
"Gister om %1$s laas gebruik • Altyd toegelaat"
"In afgelope 24 uur gebruik • Altyd toegelaat"
"%1$s laas gebruik • Media"
"Gister om %1$s laas gebruik • Media"
"In afgelope 24 uur gebruik • Media"
"%1$s laas gebruik • Alle lêers"
"Gister om %1$s laas gebruik • Alle lêers"
"In afgelope 24 uur gebruik • Alle lêers"
"Geen toestemmings toegelaat nie"
"Geen toestemmings geweier nie"
"Geen programme toegelaat nie"
"Geen programme het toestemming vir alle lêers nie"
"Geen programme het toestemming net vir media nie"
"Geen programme geweier nie"
"Gekies"
"Instellings"
"%s het volle toegang tot jou toestel"
"%s toeganklikheidprogramme het volle toegang tot jou toestel"
"%s kan jou skerm, handelinge en invoere bekyk, handelinge uitvoer, en die skerm beheer."
"Hierdie programme kan jou skerm, handelinge en invoere bekyk, handelinge uitvoer, en die skerm beheer."
"Verstekdigitaleassistentprogram"
"Digitaleassistentprogram"
"Bystandprogramme kan jou help op grond van inligting vanaf die skerm waarna jy kyk. Sommige programme steun sowel lanseerder- as steminvoerdienste om vir jou geïntegreerde bystand te gee."
"Stel %1$s as jou verstekbystandprogram?"
"Kry toegang tot SMS, oproeprekord"
"Verstekblaaier"
"Blaaierprogram"
"Programme wat jou toegang tot die internet gee en na vertoonskakels waarop jy tik"
"Stel %1$s as jou verstekblaaierprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"Verstekfoonprogram"
"Foonprogram"
"Programme wat jou toelaat om telefoonoproepe op jou toestel te maak en te ontvang"
"Stel %1$s as jou verstekfoonprogram?"
"Kry toegang tot oproeprekord, stuur SMS"
"beller"
"Verstek-SMS-program"
"SMS-program"
"Programme wat jou toelaat om jou foonnommer te gebruik om kort SMS\'e, foto\'s, video\'s en meer te stuur en te ontvang"
"Stel %1$s as jou verstek-SMS-program?"
"Kry toegang tot kontakte, SMS en foon"
"sms, teksboodskappe, boodskappe, boodskappe"
"Versteknoodprogram"
"Noodprogram"
"Programme wat jou toelaat om jou mediese inligting op te neem en dit vir nooddienslede beskikbaar te maak; om waarskuwings te kry oor hewige weerstoestande en rampe; om ander mense in kennis te stel wanneer jy hulp nodig het"
"Stel %1$s as jou versteknoodprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"ice"
"Verstekhuisprogram"
"Huisprogram"
"Programme, wat dikwels lanseerders genoem word, wat die Tuisskerms op jou Android-toestel vervang en vir jou toegang gee tot die inhoud en kenmerke van jou toestel"
"Stel %1$s as jou verstekhuisprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"lanseerder"
"Oproepherleiding-verstekprogram"
"Oproepherleidingprogram"
"Programme wat jou toelaat om uitgaande oproepe na \'n ander foonnommer aan te stuur"
"Stel %1$s as jou oproepherleiding-verstekprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"Verstekbeller-ID- en -strooiposprogram"
"Beller-ID en strooiposprogram"
"Programme wat dit vir jou moontlik maak om oproepe te identifiseer en strooipos, robotoproepe en ongewenste nommers te blokkeer"
"Stel %1$s as jou verstekbeller-ID en -strooiposprogram?"
"Geen toestemmings is nodig nie"
"%1$s sal interaksie met jou kennisgewings mag hê en toegang kry tot jou Foon-, SMS-, Kontakte- en Kalender-toestemmings."
"Huidige verstek"
"Moenie weer vra nie"
"Stel as verstek"
"Mikrofoon word gebruik in <b>foonoproep</b>"
"Kamera en mikrofoon word gebruik in <b>video-oproep</b>"
"Kamera word gebruik in <b>video-oproep</b>"
"Stelseldiens het tans toegang tot mikrofoon"
"Stelseldiens het tans toegang tot kamera en mikrofoon"
"Stelseldiens het tans toegang tot kamera"
"Ander gebruik:"
"Het dit"
"Onlangse gebruik van %s"
"Onlangse gebruik van mikrofoon"
"Onlangse gebruik van kamera"
"Onlangse gebruik van mikrofoon en kamera"
", "
" en "
"verstekprogramme"
"Mikrofoon en kamera"
"Instellings"
"Verstekprogramme"
"Geen verstekprogramme nie"
"Meer verstekke"
"Oopmaak van skakels"
"Verstek vir werk"
"Geen"
"(Stelselverstek)"
"Geen programme nie"
"Gekies"
"Gekies – %1$s"
"spesiale programtoegang"
"Spesiale programtoegang"
"Geen spesiale programtoegang nie"
"Geen programme nie"
"Steun nie werkprofiel nie"
"Let wel: As jy jou toestel herbegin en \'n skermslot is gestel, kan hierdie program nie begin totdat jy jou toestel ontsluit nie."
"Die assistent sal inligting oor programme wat tans op jou stelsel gebruik word, kan lees, insluitend inligting wat op jou skerm sigbaar is of toeganklik is binne die programme."
"Deel ontfoutingsdata"
"Deel gedetailleerde ontfoutingsdata?"
"%1$s wil graag ontfoutingsinligting oplaai."
"Deel ontfoutingsdata?"
"Die stelsel het \'n probleem bespeur."
"%1$s versoek tans om \'n foutverslag wat op %2$s om %3$s op hierdie toestel gegenereer is, op te laai. Foutverslae sluit persoonlike inligting oor jou toestel of wat deur programme aangemeld is in, byvoorbeeld gebruikername, liggingdata, toestelidentifiseerders en netwerkinligting. Deel foutverslae net met mense en programme wat jy met hierdie inligting vertrou. Laat %4$s toe om \'n foutverslag op te laai?"
"Kon nie die foutverslag vir %1$s verwerk nie. Die deel van die gedetailleerde ontfoutingdata is geweier. Jammer oor die onderbreking."
"Laat toe"
"Weier"
"Gevorderde instellings"
"Gevorderde instellings"
"Wys stelselprogramgebruik"
"Wys stelselprogramgebruik van toestemmings in statusbalk, kontroleskerm en elders"
"Beklemtoon gebruik vir die volgende"
"Wys assistent-aktiveringbespeuring"
"Wys ikoon in statusbalk wanneer mikrofoon gebruik word om stemassistent te aktiveer"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot jou foto\'s en media op jou toestel?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot jou kontakte?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot hierdie toestel se ligging?"
"Die program sal net toegang tot die ligging hê terwyl jy die program gebruik"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot hierdie toestel se ligging?"
"Hierdie program wil dalk die hele tyd toegang tot jou ligging hê, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Verander liggingtoegang vir <b>%1$s</b>?"
"Hierdie program wil die hele tyd toegang tot jou ligging hê, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Laat <b>%1$s</b> toe om toestelle in die omtrek te soek, aan hulle te koppel en hul relatiewe posisie te bepaal?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om toestelle in die omtrek te soek, aan hulle te koppel en hul relatiewe posisie te bepaal? ""Laat toe in Instellings."
"Verander <b>%1$s</b> se liggingtoegang van benaderd na presies?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot hierdie toestel se benaderde ligging?"
"Presies"
"Benaderd"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot jou kalender?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om SMS\'e te stuur en te bekyk?"
"Gee vir <b>%1$s</b> toegang tot foto\'s, media en lêers op jou toestel?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om oudio op te neem?"
"Die program sal net kan oudio opneem terwyl jy die program gebruik"
"Laat <b>%1$s</b> toe om oudio op te neem?"
"Hierdie program wil dalk die hele tyd oudio opneem, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Verander mikrofoontoegang vir <b>%1$s</b>?"
"Hierdie program wil die hele tyd oudio opneem, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot jou fisieke aktiwiteit?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om foto\'s te neem en video\'s op te neem?"
"Die program sal net kan foto\'s neem en video\'s opneem terwyl jy die program gebruik"
"Laat <b>%1$s</b> toe om foto\'s te neem en video\'s op te neem?"
"Hierdie program wil dalk die hele tyd foto\'s neem en video\'s opneem, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Verander kameratoegang vir <b>%1$s</b>?"
"Hierdie program wil die hele tyd foto\'s neem en video\'s opneem, selfs wanneer jy nie die program gebruik nie. ""Laat toe in instellings."
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot jou foonoproeprekords?"
"Laat <b>%1$s</b> toe om foonoproepe te maak en te bestuur?"
"Gee <b>%1$s</b> toegang tot sensordata oor jou lewenstekens?"
"Beheerde toestemmings"
"Kan toegang tot ligging kry"
"Jou IT-admin laat %s toe om toegang tot jou ligging te kry"
"Ander toestemmings"
"Toestemming wat deur die stelsel gebruik word"
"Toestemmings wat net deur die stelselprogramme gebruik word."
"Bykomende toestemmings"
"Toestemmings wat deur programme gedefinieer word."
"Kamera"
"Mikrofoon"
"Ligging"
"Ander"
"Geen"
"Afgelope\n24 uur"