"Foonoproepe" "Bel" "Onbekend" "Gemiste oproep" "Gemiste werkoproep" "Gemiste oproepe" "%s gemiste oproepe" "Gemiste oproep van %s" "Bel terug" "Boodskap" "Oproep is ontkoppel" "Die oproep na %s is ontkoppel as gevolg van \'n noodoproep wat gemaak word." "Jou oproep is ontkoppel as gevolg van \'n noodoproep wat gemaak word." "Agtergrondoproep" "%s het \'n oproep in die agtergrond geplaas. Hierdie program kan dalk toegang tot oudio kry en dit oor die oproep speel." "%s het opgehou reageer" "Jou oproep het die foonprogram gebruik wat saam met jou toestel gekom het" "Oproep stilgemaak." "Luidsprekerfoon geaktiveer." "Kan nie nou praat nie. Hoe\'s dit?" "Ek bel jou nou-nou terug." "Ek bel jou later." "Kan nie nou praat nie. Bel my later?" "Vinnige antwoorde" "Redigeer vinnige antwoorde" "Vinnige antwoord" "Boodskap gestuur na %s." "Kon nie boodskap aan %s stuur nie." "Oproeprekeninge" "Net noodoproepe word toegelaat." "Hierdie program kan nie uitgaande oproepe maak sonder die foon se toestemming nie." "Voer \'n geldige nommer in om \'n oproep te maak." "Oproep kan nie op die oomblik bygevoeg word nie." "Vermiste stemboodskapnommer" "Geen stemboodskapnommer is op die SIM-kaart gestoor nie." "Voeg nommer by" "Maak %s jou verstek-Foon-program?" "Stel verstek" "Kanselleer" "%s sal oproepe kan maak en alle aspekte daarvan beheer. Net programme wat jy vertrou, moet as die verstek-Foon-program gestel word." "Maak %s jou verstek-oproepsiftingsprogram?" "%s sal nie meer oproepe kan sif nie." "%s sal inligting oor bellers kan sien wat nie in jou kontakte is nie en hulle sal hierdie oproepe kan blokkeer. Net programme wat jy vertrou, moet as die verstek-oproepsiftingsprogram gestel word." "Stel verstek" "Kanselleer" "Geblokkeerde nommers" "Jy sal nie oproepe of boodskappe vanaf geblokkeerde nommers ontvang nie." "Voeg \'n nommer by" "Deblokkeer %1$s?" "Deblokkeer" "Blokkeer oproepe en SMS\'e vanaf" "Foonnommer" "Blokkeer" "Net die toesteleienaar kan geblokkeerde nommers bekyk en bestuur." "Deblokkeer" "Blokkering is tydelik af" "Nadat jy \'n noodnommer gebel het of \'n boodskap daarheen gestuur het, sal blokkering afgeskakel word sodat nooddienste jou kan kontak." "Heraktiveer nou" "%1$s geblokkeer" "%1$s is gedeblokkeer" "Kan nie noodgevalnommer blokkeer nie." "%1$s is reeds geblokkeer." "Gebruik tans die persoonlike beller om die oproep te maak" "%1$s-oproep vanaf %2$s" "%1$s-video-oproep vanaf %2$s" "As jy antwoord, sal dit jou %1$s-oproep beëindig" "As jy antwoord, sal dit jou %1$s-oproepe beëindig" "As jy antwoord, sal dit jou %1$s-video-oproep beëindig" "As jy antwoord, sal dit jou huidige oproep beëindig" "As jy antwoord, sal dit jou huidige oproepe beëindig" "As jy antwoord, sal dit jou huidige video-oproep beëindig" "Antwoord" "Wys af" "Oproep kan nie geplaas word nie, want daar is geen oproeprekeninge wat hierdie tipe oproepe ondersteun nie." "Oproep kan nie gemaak word nie weens jou %1$s-oproep." "Oproep kan nie gemaak word nie weens jou %1$s-oproepe." "Oproep kan nie gemaak word nie weens \'n oproep in \'n ander program." "Inkomende oproepe" "Gemiste oproepe" "Oproepblokkering" "Agtergrondoproepe" "Oproepe is ontkoppel" "Omgevalde foonprogramme" "As jy hierdie oproep maak, sal dit jou %1$s-oproep beëindig." "Kies hoe om hierdie oproep te maak" "Herlei oproep deur %1$s te gebruik" "Bel deur my foonnommer te gebruik" "Oproep kan nie deur %1$s geplaas word nie. Probeer om \'n ander oproepherlei-toepassing te gebruik of die ontwikkelaar vir hulp te kontak." "Oproepblokkering" "Nommers nie in Kontakte nie" "Blokkeer nommers wat nie in jou Kontakte gelys is nie" "Privaat" "Blokkeer bellers wat nie hulle nommer bekendmaak nie" "Telefoonhokkies" "Blokkeer oproepe vanaf telefoonhokkies" "Onbekend" "Blokkeer oproepe vanaf onbekende bellers" "Oproepblokkering" "Oproepblokkering is gedeaktiveer" "Noodoproep gemaak" "Oproepblokkering is gedeaktiveer sodat noodeenhede jou kan kontak." "Telecom-ontwikkelaarkieslys" "Oproepe kan nie gedurende \'n noodoproep geneem word nie."