"Instellings" "Instellings" "Netwerk" "Beperkte profiel" "Ja" "Nee" "Aan" "Af" "Aan" "Af" "Stem in" "Stem nie saam nie" "Geaktiveer" "Gedeaktiveer" "Onbeskikbaar" "Voorstelle" "Kitsinstellings" "Algemene instellings" "Maak die voorstel toe" "\"Ok Google\"-bespeuring" "Praat enige tyd met Google Assistent" "Toestel" "Voorkeure" "Afstandbeheer en toebehore" "Persoonlik" "Koppel aan netwerk" "Voeg \'n rekening by" "Rekeninge en aanmelding" "Geen rekeninge nie" %1$d rekeninge %1$d rekening "Mediadienste, Assistent, betalings" "Netwerk en internet" "Klank" "Programme" "Toestelvoorkeure" "Afstandbeheerders en toebehore" "Geen gekoppelde Bluetooth-toestelle nie" %1$d bykomstighede %1$d bykomstigheid "Skerm en klank" "Hulp en terugvoer" "Privaatheid" "Toestelinstellings" "Rekeninginstellings" "Google Assistent" "Betaling en aankope" "Programinstellings" "Ligging, gebruik en diagnostiek, advertensies" "Voeg rekening by" "Verwyder rekening" "Kies gesinkroniseerde programme" "Sinkroniseer nou" "Sinkroniseer tans …" "Laas gesinkroniseer %1$s" "Gedeaktiveer" "Verwyder rekening" "Kan nie rekening verwyder nie" "Sinkroniseer nou %1$s" "Kon nie sinkroniseer nie" "Sinkronisering is aktief" "Wi-Fi" "Ethernet" "Ethernet is gekoppel" "Geen netwerk is gekoppel nie" "Wi-Fi is afgeskakel" "Skandering altyd beskikbaar" "Laat Google se liggingdiens en ander programme netwerke soek, selfs wanneer Wi-Fi af is" "Skandering altyd beskikbaar: Laat Google se liggingdiens en ander programme netwerke soek, selfs wanneer Wi-Fi af is" "Wi-Fi" "Koppel aan netwerk" "Netwerkdiagnostiek" "Programme wat onlangs oopgemaak is" "Sien alle programme" "Toestemmings" "Alle programme" "Wys stelselprogramme" "Geïnstalleerde programme" "Stelselprogramme" "Gedeaktiveerde programme" "Sluimerskerm" "Vertooninstellings" "Vertoning en klank" "Klank" "Omringklank" "Stelselklanke" "Programme" "Berging" "Fabriekterugstelling" "Rugsteun en teruglaai" "Fabrieksterugstelling" "Kalibrering" "Energiebespaarder" "Kies formate" "Omringklank" "Dolby Digital" "Dolby Digital Plus" "DTS" "DTS-HD" "DTS-UHD" "Dolby Atmos met Dolby TrueHD" "Dolby TrueHD" "Dolby Atmos met Dolby Digital Plus" "DRA" "Let wel: Die outomatiese opsie sal dalk nie werk as jou toestel nie sy gesteunde formate reg aandui nie." "Outomaties: Aktiveer net die formate wat deur jou oudio-uitvoertoestel gesteun word " "Indien die opsie gekies is, sal die stelsel programme toelaat om enige klankformaat te kies wat deur jou toestelketting gesteun word. Programme kan dalk \'n formaat kies wat nie die formaat van hoogste gehalte is nie." "Geen: Moet nooit omringklank gebruik nie" "Handmatig: Keuse om elke formaat wat deur hierdie toestel gesteun word, te aktiveer of te deaktiveer, ongeag wat deur jou oudio-uitvoertoestel gesteun word." "Indien gekies, kan jy klankformate wat deur jou toestelketting gesteun word maar wat probleme met terugspeel veroorsaak, self deaktiveer. Klankformate wat nie deur jou toestelketting gesteun word nie, kan geaktiveer word. Soms kan programme dalk \'n formaat kies wat nie van die hoogste gehalte is nie." "Aktiveer ongesteunde klankformaat?" "Jou gekoppelde oudiotoestel dui nie aan dat dit dié formaat steun nie. Dit kan onvoorsiene gedrag soos harde of plofklanke op jou toestel veroorsaak." "Kanselleer" "Verander in elk geval" "GESTEUNDE FORMATE" "ONGESTEUNDE FORMATE" "FORMAATINLIGTING" "Wys formate" "Versteek formate" "GEAKTIVEERDE FORMATE" "GEDEAKTIVEERDE FORMATE" "Verander die formaatkeuse na Handmatig om dit te aktiveer." "Verander die formaatkeuse na Handmatig om dit te deaktiveer." "Vertoon" "Gevorderde vertooninstellings" "HDMI-CEC" "Gevorderde klankinstellings" "Laat speletjiemodus toe" "Ewenaar inhoudraamkoers" "Soomloos" "Wanneer die program dit versoek, sal jou toestel sy uitset laat pas by die oorspronklike raamtempo van die inhoud wat jy kyk, NET as jou TV \'n soomlose oorgang kan uitvoer." "Nie-soomloos" "As die program dit versoek, sal jou toestel sy uitset laat pas by die oorspronklike raamtempo van die inhoud wat jy kyk. Dit kan veroorsaak dat jou skerm vir \'n oomblik donker raak wanneer dit by \'n videoterugspeel uit- of ingaan." "Nooit" "Selfs wanneer die program dit versoek, sal jou toestel nooit probeer om sy uitset te laat pas by die oorspronklike raamtempo van die inhoud wat jy kyk nie." "Teksskalering" "Skaleer na %1$d%%" "Voorbeeldteks" "Die Wonderlike Towenaar van Oz" "Hoofstuk 11: Die Wonderlike Smaragstad van Oz" "Selfs al word hul oë deur die groen bril beskerm, word Dorothy en haar vriende met die eerste oogopslag verblind deur die helderheid van die wonderlike stad. Huise van groen marmer en bedek met vonkelende smaragte staan in rye langs die strate. Hulle stap op \'n sypaadjie van dieselfde groen marmer waar die blokke marmer gelas is met rye smaragte wat dig op mekaar geset is en in die helder son blink. Die vensters is van groen glas; selfs die lug bo die stad het \'n groen skynsel en die son se strale is groen. \n\nDaar beweeg baie mense – mans, vroue en kinders – rond en hulle is almal in groen klere geklee en het groenerige velle. Hulle staar met verwonderde oë na Dorothy en haar vreemde versameling vriende en die kinders hardloop almal weg en kruip agter hul ma\'s weg toe hulle die Leeu sien, maar niemand praat met hulle nie. Daar is baie winkels in die straat en Dorothy merk op dat alles in hulle groen is. Groen lekkergoed en groen springmielies word te koop aangebied, asook groen skoene, groen hoede en allerlei groen klere. Op een plek verkoop \'n man groen limonade en Dorothy sien dat die kinders met groen pennies betaal. \n\nDit lyk nie of daar enige perde of diere is nie; die mans vervoer goed in klein, groen waentjies wat hulle voor hulle stoot. Almal lyk gelukkig en tevrede en welvarend." "Formaatkeuse" "Outomaties" "Handmatig" "Gebruik formate wat deur toestel aangedui is" "Kies self formate uit beskikbare formate" "GESTEUNDE FORMATE" "ONGESTEUNDE FORMATE" "HDR10" "HLG" "HDR10+" "Dolby Vision" "Indien die opsie gekies is, sal die stelsel programme toelaat om enige HDR-formaat te kies wat deur jou toestelketting gesteun word. Programme kan dalk \'n formaat kies wat nie die formaat van hoogste gehalte is nie." "As die opsie gekies is, kan jy HDR-formate wat deur jou toestelketting gesteun word maar terugspeelprobleme veroorsaak, self deaktiveer. HDR-formate wat jou toestelketting nie steun nie, kan nie verpligtend geaktiveer word nie. Programme kan dalk \'n formaat kies wat nie die hoogste gehalte is nie." "FORMAATINLIGTING" "Wys formate" "Versteek formate" "GEAKTIVEERDE FORMATE" "GEDEAKTIVEERDE FORMATE" "Verander die formaatkeuse na Handmatig om dit te deaktiveer." "Moet gekaste data uitgevee word?" "Sal gekaste data vir alle programme uitvee." "Voeg by: bykomstigheid" "Bind tans saam…" "Koppel tans…" "Kon nie saambind nie" "Gekanselleer" "Saamgebind" "Bykomstigheid" "Ontsaambind" "Battery %1$d%%" "Ontsaambind tans toestel…" "Gekoppel" "Verander naam" "Voer nuwe naam vir dié bykomstigheid in" "Bluetooth-saambinding." "Soek tans vir bykomstigheid…" "Voordat jy jou Bluetooth-toestelle saambind, moet jy seker maak dat hulle in saambindmodus is." "\'n Toestel is gevind en sal outomaties binne %1$s sekondes saambind" "Hierdie handeling word nie gesteun nie" "Bluetooth-saambindingversoek" "Om saam te bind met: <b& gt;%1$s&lt/b>, maak seker dit wys hierdie wagwoordsleutel:<b>%2$s</b>" "Vanaf: <b>%1$s</b><br>Bind met hierdie toestel saam?" "Om saam te bind met: <b>%1$s</b><br>Tik daarop: <b>%2$s</b>, en druk dan Return of Enter." "Om saam te bind met: <b>%1$s</b>, <br>Voer die toestel se vereiste PIN in:" "Om saam te bind met: <b>%1$s</b>, <br>Voer die toestel se vereiste geheimsleutel in:" "Gewoonlik 0000 of 1234" "Bind saam" "Kanselleer" "%1$s is gekoppel" "%1$s is ontkoppel" "Afstandbeheerders en bykomstighede" "Bluetooth" "Skakel Bluetooth af" "Jy sal nie deur jou afstandbeheerder toegang tot Google Assistent hê terwyl Bluetooth af is nie." "Bind bykomstigheid saam" "Bykomstighede" "Afstandbeheerder" "Afstandbeheerderinstellings" "Koppel" "Koppel aan %1$s" "Ontkoppel" "Ontkoppel van %1$s" "Hernoem" "Hernoem jou gekoppelde toestel" "Vergeet" "Vergeet %1$s" "Bluetooth-adres" "Gekoppel" "Ontkoppel" "Jy het nie toestemming om Bluetooth-instellings te verander nie." "Stuur terugvoer" "Hulpsentrum" "Google Cast" "Datum en tyd" "Taal" "Jy het nie toestemming om die toesteltaal te verander nie." "Sleutelbord" "Sleutelbord en outovul" "Outovul" "Tuisskerm" "Soek" "Google" "Sekuriteit en beperkings" "Spraak" "Invoerpunte" "Invoere en toestelle" "Tuisteaterbeheer" "Toeganklikheid" "Ontwikkelaaropsies" "Geen" "Gebruik en diagnostiese inligting" "Geen toesteladministrateurprogramme beskikbaar nie" "Gedeaktiveer deur administrateur" "Nie beskikbaar nie" "Toesteladministrasieprogramme" "Geen aktiewe programme nie" %d aktiewe programme %d aktiewe program "Gedeaktiveer deur administrateur, enkripsiebeleid of eiebewysberging" "Inligting oor bestuurde toestel" "Veranderinge en instellings wat deur jou organisasie bestuur word" "Veranderinge en instellings wat deur %s bestuur word" "Om toegang tot jou werkdata te verskaf, sal jou organisasie dalk instellings verander en sagteware op jou toestel installeer.\n\nKontak jou organisasie se administrateur vir meer besonderhede." "Soort inligting wat jou organisasie kan sien" "Veranderinge wat deur jou organisasie se administrateur gemaak is" "Jou toegang tot hierdie toestel" "Data wat met jou werkrekening geassosieer word, soos e-pos en kalender" "Lys programme op jou toestel" "Hoeveelheid tyd en data wat in elke program bestee is" "Mees onlangse netwerkverkeer-loglêer" "Mees onlangse foutverslag" "Mees onlangse sekuriteitloglêer" "Geen" "Programme is geïnstalleer" "Aantal programme is geskat. Dit sluit dalk nie programme in wat buite die Play Winkel geïnstalleer is nie." Minstens %d programme Minstens %d program "Liggingtoestemmings" "Mikrofoontoestemmings" "Kameratoestemmings" "Verstekprogramme" %d programme %d program "Versteksleutelbord" "Gestel na %s" "Altyd-aan-VPN is aangeskakel" "Altyd-aan-VPN is in jou persoonlike profiel aangeskakel" "Altyd-aan-VPN is in jou werkprofiel aangeskakel" "Globale HTTP-instaanbediener is gestel" "Vertroude eiebewyse" "Vertroude eiebewyse in jou persoonlike profiel" "Vertroude eiebewyse in jou werkprofiel" Minstens %d CA-sertifikate Minstens %d CA-sertifikaat "Die administrateur kan die toestel sluit en die wagwoord terugstel" "Die administrateur kan alle toesteldata uitvee" "Mislukte wagwoordpogings voordat alle toesteldata uitgevee word" "Mislukte wagwoordpogings voordat alle werkprofieldata uitgevee word" %d pogings %d poging "Hierdie toestel word deur jou organisasie bestuur." "Hierdie toestel word deur %s bestuur." " " "Kom meer te wete" Kameraprogramme Kameraprogram "Kalenderprogram" "Kontakteprogram" E-poskliëntprogramme E-poskliëntprogram "Kaartprogram" Foonprogramme Foonprogram "Blaaierprogram" "%1$s, %2$s" "%1$s, %2$s, %3$s" "Tutoriale" "Stelselopdatering" "Dit sal jou stelselsagteware na die mees onlangse weergawe opdateer. Jou toestel sal herbegin." "Stelselopdatering: Dit sal jou stelselsagteware na die mees onlangse weergawe opdateer. Jou toestel sal herbegin." "Meer oor" "Toestelnaam" "Herbegin" "Regsinligting" "Derdepartybron" "Google-regsafdeling" "Lisensiedata is nie beskikbaar nie" "Model" "Android TV-bedryfstelselweergawe" "Reeksnommer" "Android TV-bedryfstelselbou" Jy is nou %1$d stappe daarvan af om \'n ontwikkelaar te wees Jy is nou %1$d stap daarvan af om \'n ontwikkelaar te wees "Advertensies" "Bestuur instellings, soos reklame-ID-terugstelling" "Advertensies: Bestuur jou advertensie-instellings, soos om jou reklame-ID terug te stel." "Jy is nou \'n ontwikkelaar!" "Nie nodig nie, jy is reeds \'n ontwikkelaar" "Onbekend" "SELinux-status" "Gedeaktiveer" "Toestemmend" "Pas toe" "Bykomende stelselopdaterings" "Netwerk kan dalk gemonitor word" "Klaar" Vertrou of verwyder sertifikate Vertrou of verwyder sertifikaat %s het sertifikaatinstansies op jou toestel geïnstalleer wat dit vir hulle moontlik kan maak om jou toestelnetwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en beveiligde webwerwe, te monitor.\n\nKontak jou admin vir meer inligting oor hierdie sertifikate. %s het \'n sertifikaatinstansie op jou toestel geïnstalleer wat dit vir hulle moontlik kan maak om jou toestelnetwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en beveiligde webwerwe, te monitor.\n\nKontak jou admin vir meer inligting oor hierdie sertifikaat. %s het sertifikaatinstansies vir jou werkprofiel geïnstalleer wat dit vir hulle moontlik kan maak om werknetwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en beveiligde webwerwe, te monitor.\n\nKontak jou admin vir meer inligting oor hierdie sertifikate. %s het \'n sertifikaatinstansie vir jou werkprofiel geïnstalleer wat dit vir hulle moontlik kan maak om werknetwerkaktiwiteit, insluitend e-posse, programme en beveiligde webwerwe, te monitor.\n\nKontak jou admin vir meer inligting oor hierdie sertifikaat. "\'n Derde party kan jou netwerkaktiwiteit monitor, insluitend e-posse, programme en veilige webwerwe.\n\n\'n Vertroude eiebewys wat op jou toestel geïnstalleer is, maak dit moontlik." Gaan sertifikate na Gaan sertifikaat na "Status" "Netwerk, reeksnommers en ander inligting" "Handmatig" "Regulerende inligting" "Stuur terugvoer oor hierdie toestel" "Selflaaiprogram is reeds ontsluit" "Koppel eers aan die internet" "Koppel aan die internet of kontak jou diensverskaffer" "Onbeskikbaar op toestelle wat deur diensverskaffer gesluit is" "Herbegin asseblief jou toestel om toestelbeskermingkenmerk te aktiveer." "Altesame %1$s is beskikbaar gemaak\n\nLaas op %2$s laat loop" "Toerusting-ID" "Basisbandweergawe" "Kernweergawe" "Nie beskikbaar nie" "Status" "Batterystatus" "Batteryvlak" "Bluetooth-adres" "Tyd aanlyn" "Regsinligting" "Kopiereg" "Lisensie" "Bepalings en voorwaardes" "Stelsel se WebView-lisensie" "Verbruikerinligting" "Inhoud wat jy op Android TV kry, kom van derdepartyvennote soos programontwikkelaars en rolprentateljees af, sowel as van Google self af. Gaan kyk gerus by ""g.co/tv/androidtvinfo"" vir meer inligting." "OK" "Swak" "Redelik" "Goed" "Uitstekend" "Toestel se MAC-adres" "Ewekansige MAC-adres" "Seinsterkte" "Privaatheid" "Gebruik ewekansige MAC (verstek)" "Gebruik toestel-MAC" "Nie beskikbaar nie" "Ewekansige MAC" "IP-adres" "Voer naam van Wi-Fi-netwerk in" "Internetverbinding" "Gekoppel" "Nie gekoppel nie" "Ander opsies" "Sien alles" "Sien minder" "Beskikbare netwerke" "Voeg nuwe netwerk by" "Vinnige koppeling" "Vinnige koppeling help jou om vinnig aan jou Wifi te koppel deur \'n QR-kode met jou foon te skandeer." "Tipe sekuriteit" "Ander netwerk…" "Slaan oor" "Geen" "WEP" "WPA/WPA2 PSK" "802.1x EAP" "Skandeer tans…" "Kon nie opstelling vir %1$s stoor nie" "Kon nie aan %1$s koppel nie" "Kon nie %1$s kry nie" "Wi-Fi-wagwoord is nie geldig nie" "Wi-Fi-netwerk het nie die verbinding aanvaar nie" "Stel %1$s se instaanbediener- en IP-instellings op?" "Instaaninstellings" "Instaangasheernaam:" "Instaanpoort:" "Omseil instaanbediener vir:" "IP-instellings" "IP-adres:" "Deurgang:" "Netwerkprefikslengte:" "DNS 1:" "DNS 2:" "Instaanbedienerinstellings is nie geldig nie" "IP-instellings is nie geldig nie" "%1$s is \'n gestoorde netwerk" "Skandeer QR-kode om aan te sluit" "Probeer weer" "Bekyk beskikbare netwerke" "Koppel tans aan %1$s" "Stoor tans opstelling vir %1$s" "Koppel" "Vergeet netwerk" "Dit vee inligting uit wat gebruik word om aan hierdie netwerk te koppel, insluitend \'n gestoorde wagwoord" "Sluit aan by \'n Wifi deur die QR-kode met jou selfoon te skandeer en die instruksie te volg." "Druk die terugknoppie om te kanselleer" "OK" "Gaan voort" "Verander netwerk" "Verander" "Moenie verander nie" "OK" "Nee (aanbeveel)" "Geen" "Handmatig" "DHCP" "Staties" "Statusinligting" "Gevorderde opsies" "Voer \'n geldige IP-adres in" "Voer \'n geldige deurgangadres in" "Voer \'n geldige DNS-adres in" "Voer \'n netwerkvoorvoegsellengte tussen 0 en 32 in" "Voer \'n geldige IP-adres in.\nVoorbeeld: 192.168.1.128" "Voer \'n geldige IP-adres in of los leeg.\nVoorbeeld: 8.8.8.8" "Voer \'n geldige IP-adres in of los leeg.\nVoorbeeld: 8.8.4.4" "Voer \'n geldige IP-adres in of los leeg.\nVoorbeeld: 192.168.1.1" "Voer \'n geldige netwerkprefikslengte in.\nVoorbeeld: 24" "Gasheernaam is nie geldig nie" "Hierdie uitsluitinglys is nie geldig nie. Voer \'n komma-geskeide lys van uitgeslote domeine in." "Poortveld kan nie leeg wees nie" "As die gasheerveld leeg is, laat die poortveld leeg" "Poort is nie geldig nie" "HTTP-instaanbediener word deur die blaaier gebruik, maar word dalk nie deur ander programme gebruik nie" "Voer \'n geldige poort in.\nVoorbeeld: 8080" "Voer \'n kommageskeide lys uitgeslote domeine in of los leeg.\nVoorbeeld: example.com,mycomp.test.com,localhost" "Voer \'n geldige gasheernaam in.\nVoorbeeld: proxy.example.com" "Kies EAP-metode vir %1$s" "Kies Phase2-stawing vir %1$s" "Voer identiteit in vir %1$s" "Voer anonieme identiteit in vir %1$s" "Jy is gekoppel aan %1$s" "Netwerk is gekoppel" "Netwerk is nie gekoppel nie" "Reeds aan %1$s gekoppel. Koppel aan \'n ander netwerk?" "\'n onbekende netwerk" "Jy het nie toestemming om die Wi-Fi-netwerk te verander nie." "OK" "Kanselleer" "Berging" "Beskikbaar" "Totale spasie: %1$s" "Bereken tans…" "Programme" "Aflaaie" "Foto\'s en video\'s" "Oudio" "Diverse" "Gekasseerde data" "Maak los" "Vee uit en formateer" "Vee uit en formateer as toestelberging" "Vee uit en formateer as verwyderbare berging" "Formateer as toestelberging" "Nie gekoppel nie" "Migreer data na hierdie berging" "Skuif data na ander berging" "Geen programme om te rugsteun nie" "Vergeet hierdie toestelberging" "Prop hierdie skyf weer in om die programme of data wat dit bevat, te gebruik. Andersins kan jy kies om van hierdie berging te vergeet as die skyf nie beskikbaar is nie.\n\nAs jy Vergeet kies, sal al die data wat die skyf bevat, vir altyd verloor word.\n\nJy kan die programme later herinstalleer, maar die data wat op hierdie skyf geberg is, sal verlore wees." "Toestelberging" "Verwyderbare berging" "Stel terug" "%1$s is gemonteer" "Kon %1$s nie monteer nie" "USB-berging is herkoppel" "%1$s is veilig losgemaak" "Kon %1$s nie veilig losmaak nie" "Kon nie skyf vind om los te maak nie" "%1$s is geformateer" "Kon %1$s nie formateer nie" "Formateer as toestelberging" "Dit vereis dat die USB-skyf geformateer moet wees om dit veilig te maak. Nadat dit veilig geformateer is, sal hierdie skyf net saam met hierdie toestel werk. Formatering vee alle data uit wat tans op die skyf geberg is. Oorweeg dit om die data te rugsteun om te keer dat jy dit verloor." "Vee uit en formateer" "Ná formatering kan jy hierdie USB-skyf in ander toestelle gebruik. Alle data sal uitgevee word. Oorweeg dit om eers te rugsteun deur programme na ander toestelberging te skuif." "Formateer tans USB-skryf …" "Dit kan \'n rukkie duur. Moet asseblief nie die skyf verwyder nie." "Kies berging om data heen te skuif" "Skuif data na %1$s" "Skuif jou foto\'s, lêers en programdata na %1$s. Dit sal dalk \'n paar minute neem. Sommige programme sal tydens die skuif nie reg werk nie." "Skuif nou" "Skuif later" "Het data na %1$s geskuif" "Kon nie data na %1$s skuif nie" "Skuif tans data na %1$s …" "Dit sal dalk \'n rukkie duur. Moet asseblief nie die skyf verwyder nie.\nSommige programme sal tydens die skuif nie reg werk nie." "Dit lyk asof hierdie skryf stadig is." "Jy kan voortgaan, maar programme wat na hierdie ligging geskuif is, sal dalk vashaak, en dataoordragte kan lank vat. Oorweeg dit om \'n vinniger skyf te gebruik vir beter werkverrigting." "Formateer" "Rugsteun programme" "Programme geberg in %1$s" "Programme en data geberg in %1$s" "%1$s beskikbaar" "Haal toestelberging uit" "Programme op hierdie toestelberging sal ophou werk wanneer dit uitgehaal word. Hierdie USB-skyf is geformateer om net op hierdie toestel te werk. Dit sal nie op enige ander toestelle werk nie." "Maak %1$s tans los …" "Berging gebruik" "Skuif tans %1$s …" "Los skyf in tydens skuif.\n%1$s eers na skuif beskikbaar" "Vergeet toestelberging?" "Met \"Vergeet\" sal al jou data wat op hierdie skyf geberg is, vir altyd verlore wees. Wil jy voortgaan?" "Vergeet" "USB-skyf is gekoppel" "Blaai" "Stel as toestelberging op" "Stel as verwyderbare berging op" "Maak los" "%1$s is verwyder" "Sommige programme sal nie beskikbaar wees nie of nie behoorlik werk nie totdat die aandrywer weer gekoppel is." "Nie genoeg bergplek nie." "Program bestaan nie." "Installeerligging is nie geldig nie." "Stelselopdaterings kan nie op eksterne media geïnstalleer word nie." "Toesteladministrateur kan nie op eksterne media geïnstalleer word nie." "Kom meer te wete" "Datum" "Tyd" "Stel datum" "Stel tyd" "Stel tydsone" "%1$s, %2$s" "Gebruik 24-uur-formaat" "%1$s (%2$s)" "Outomatiese datum en tyd" "Gebruik netwerkvoorsiende tyd" "Af" "Gebruik netwerkvoorsiende tyd" "Gebruik oordragstroomvoorsiende tyd" "Af" "Vir alle programme en dienste" "Die volgende programme het onlangs toegang gehad:" "Geen onlangse toegang nie" "Sien alles" "Mikrofoon" "Mikrofoontoegang" "Programtoegang tot mikrofoon" "Kamera" "Kameratoegang" "Programtoegang tot kamera" "Mikrofoontoegang: %s" "Wanneer dit aangeskakel is, sal alle programme en dienste met toestemming toegang tot enige mikrofoon op hierdie toestel hê.\n\nOudio-randtoestelle met \'n gepasmaakte protokol sal nie deur hierdie instelling geraak word nie." "Kameratoegang: %s" "Wanneer dit aangeskakel is, sal alle programme en dienste met toestemming toegang tot enige kamera op hierdie toestel hê.\n\nKamera-randtoestelle met \'n gepasmaakte protokol sal nie deur hierdie instelling geraak word nie." "Aan" "Af" "Ligging" "Laat programme wat jou toestemming gevra het, toe om jou ligging-inligting te gebruik" "Ligging-instemming" "Modus" "Onlangse liggingversoeke" "Geen programme het onlangs ligging versoek nie" "Hoë batterygebruik" "Lae batterygebruik" "Gebruik Wi-Fi om ligging te beraam" "Liggingstatus" "Liggingdienste" "Aan" "Af" "Google Liggingdienste" "Derdeparty-liggingdienste" "Liggingverslaggewing" "Ligginggeskiedenis" "Google gebruik hierdie kenmerk in produkte soos Google Nou en Google Maps. Indien Liggingverslaggewing aangeskakel word, kan enige Google-produk wat hierdie kenmerk gebruik jou toestel se mees onlangse liggingdata rakende jou Google-rekening berg en gebruik." "Wanneer Ligginggeskiedenis vir hierdie rekening aangeskakel is, kan Google jou toestel se liggingdata berg vir gebruik deur jou programme.\n\nGoogle Maps kan jou byvoorbeeld rigtingaanwysings gee en Google Nou kan jou inlig oor pendelverkeer.\n\nJy kan Ligginggeskiedenis enige tyd afskakel, maar dit sal dit nie uitvee nie. Om jou Ligginggeskiedenis te bekyk en te bestuur, besoek maps.google.com/locationhistory" "Vee ligginggeskiedenis uit" "Dit sal alle ligginggeskiedenis vir hierdie Google-rekening wat vanaf hierdie toestel gestoor is, uitvee. Jy kan nie hierdie uitvee ontdoen nie. Sommige programme, insluitend Google Now, sal ophou werk." "Dienste" "Diensinstellings" "Hoëkontras-teks" "Toeganklikheid-kortpad" "Aktiveer toeganklikheidskortpad" "Kortpaddiens" "Wanneer die kortpad aan is, kan jy beide die terug- en afknoppie vir 3 sekondes lank druk om \'n toeganklikheidskenmerk te begin." "Onderskrifte" "Instellings vir geslote onderskrifteks-oorlegging op video" "Vertoon" "Aan" "Af" "Vertoonopsies" "Stel op" "Taal" "Verstek" "Teksgrootte" "Onderskrifstyl" "Gepasmaakte opsies" "Letterfamilie" "Tekskleur" "Randtipe" "Randkleur" "Wys agtergrond" "Agtergrondkleur" "Agtergrond-ondeursigtigheid" "Onderskrifte sal so lyk" "Teksondeursigtigheid" "Wys venster" "Vensterkleur" "Venster se ondeursigtigheid" "Wit op swart" "Swart op wit" "Geel op swart" "Geel op blou" "Gepasmaak" "Wit" "Swart" "Rooi" "Groen" "Blou" "Groen-blou" "Geel" "Magenta" "Aktiveer" "Opstelling" "Gebruik %1$s?" "%1$s kan al die teks wat jy tik, insamel, behalwe wagwoorde. Dit sluit persoonlike data soos kredietkaartnommers in." "Stop %1$s?" "As jy OK kies, sal %1$s stop." "Teks-na-spraak" "Enjinopstelling" "Sê wagwoorde hardop" "Voorkeur-enjin" "Spraaktempo" "Speel voorbeeld" "Installeer stemdata" "Algemeen" "Ontfouting" "Invoer" "Skets" "Monitering" "Programme" "Bly wakker" "HDCP-kontrolering" "HDMI-optimering" "Herbegin nou?" "Om hierdie instelling op te dateer, moet jou toestel herbegin word" "Kontroleer nooit" "Kontroleer net vir DRM-inhoud" "Kontroleer altyd" "Bluetooth HCI-log" "E-posadres" "USB-ontfouting" "Laat skynliggings toe" "Kies ontfoutprogram" "Wag vir ontfouter" "Verifieer programme oor USB" "Kontroleer programme wat via ADB/ADT geïnstalleer is vir skadelike gedrag" "Breedvoerige loginskrywing vir Wi-Fi" "Aktiveer breedvoerige loginskrywing vir Wi-Fi" "Wys aanrakings" "Wyserligging" "Wys uitleg se grense" "Wys GPU-aansigopdaterings" "Wys hardewarelaag" "Wys GPU-oortrekking" "Wys oppervlakopdaterings" "Vensteranimasieskaal" "Oorganganimasieskaal" "Animator-tydsduurskaal" "Strengmodus geaktiveer" "Profiel se GPU-lewering" "Aktiveer spore" "Moenie aktiwiteite behou nie" "Agtergrondproseslimiet" "Wys alle ANR\'e" "Deaktiveer slaap" "Gebruik net vir DRM-inhoud" "Optimaliseer skerm vir maksimum resolusie of maksimum raamspoed. Dit affekteer net Ultra HD-skerms. As jy hierdie instelling verander, sal jou toestel herbegin." "Aktiveer Bluetooth HCI-loerlog" "Ontfoutmodus wanneer USB gekoppel is" "Ontfoutde program wag vir ontfouter om te heg voordat dit uitgevoer word" "Wys snitgrense, kantlyne, ens." "Flits aansigte binne die vensters wanneer dit met die GPU geskets is" "Laat hardewarelae groen flits wanneer hulle opgedateer word" "Van die beste na die slegste: blou, groen, ligrooi, rooi" "Flits vensteroppervlakke in geheel wanneer dit opdateer" "Flits skerm as programme lang bewerkings uitvoer op hoofdraad" "Meet leweringstyd in die adb-dop dumpsys gfxinfo" "Onbekende bronne" "Laat die installering van programme van ander bronne as die Play Winkel af toe" "Laat onbekende bronne toe" "Jou toestel en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur programme van onbekende bronne af. Jy stem in dat net jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou toestel of verlies van data weens die gebruik van hierdie programme." "Nooit" "Vir DRM-inhoud" "Altyd" "Beste resolusie" "Beste raamkoers" "Af" "Wys oortrekareas" "Wys oortrekteller" "Niks" "Geen" "Animasie af" "Animasieskaal 0,5x" "Animasieskaal 1x" "Animasieskaal 1,5x" "Animasieskaal 2x" "Animasieskaal 5x" "Animasieskaal 10x" "Af" "Op skerm as balke" "Standaardlimiet" "Geen agtergrondprosesse nie" "Nie meer as 1 proses nie" "Nie meer as 2 prosesse nie" "Nie meer as 3 prosesse nie" "Nie meer as 4 prosesse nie" "Baie stadig" "Stadig" "Normaal" "Vinnig" "Baie vinnig" "%1$s-instellings" "Huidige sleutelbord" "Stel op" "Sleutelbordopsies" "Huidige outovuldiens" "Kies outovuldiens" "Geen" "<b>Maak seker dat jy hierdie program vertrou</b> <br/> <br/> <xliff:g id=app_name example=Wagwoorddiens>%1$s</xliff:g> gebruik wat op jou skerm is om te bepaal wat outomaties ingevul kan word." "Bereken tans..." "Kies jou Wi-Fi-netwerk" "Hernoem" "Wi-Fi-skerm" "PIN vereis" "Voltooi handeling met" "Moet hierdie opsie altyd vir hierdie handeling gebruik word?" "Gebruik altyd" "Net een keer" "Geen programme kan hierdie handeling uitvoer nie." "Terug" "Invoerpunte" "Verbruiker Elektroniese Beheer (VEB)" "Toestelbeheerinstellings" "Blu-ray" "Kabel" "DVD" "Speletjiekonsole" "Bykomend" "Gepasmaakte naam" "Voer \'n naam vir die %1$s-invoer in." "Versteek" "Wys hierdie invoer" "Naam" "HDMI-beheer" "Laat die TV toe om HDMI-toestelle te beheer" "Toestel skakel outomaties af" "Skakel HDMI-toestelle met die TV af" "TV skakel outomaties aan" "Skakel die TV met HDMI-toestel aan" Gekoppelde invoere Gekoppelde invoer Bystandinvoere Bystandinvoer Nie-gekoppelde invoere Nie-gekoppelde invoer "Beperk toegang tot programme en ander inhoud in jou rekening" "Beperkte profiel" "Beheer deur %1$s" "Hierdie program word nie in beperkte profiele gesteun nie" "Hierdie program kan toegang tot jou rekeninge kry" "Ligging" "Laat programme jou ligginginligting gebruik" "Gaan na beperkte profiel" "Verlaat beperkte profiel" "Vee beperkte profiel uit" "Skep beperkte profiel" "Instellings" "Toegelate programme" %d programme toegelaat 1 program toegelaat "Toegelaat" "Nie toegelaat nie" "Pasmaak beperkings" "Net \'n oomblik …" "Verander PIN" "%1$s\n%2$s" "Hierdie program het toegang tot jou rekeninge. Beheer deur %1$s" "Voer PIN in om hierdie kanaal te kyk" "Voer PIN in om hierdie program te kyk" "Voer PIN in" "Stel \'n nuwe PIN op" "Voer nuwe PIN weer in" "Voer ou PIN in" "Jy het 5 keer \'n verkeerde PIN ingevoer.\nProbeer oor %1$d sekondes weer." "Verkeerde PIN; probeer weer" "Probeer weer. PIN stem nie ooreen nie" "Voer wagwoord vir %1$s in" "Kies %1$s om voort te gaan." "Klaar" "Suksesvol gekoppel" "Suksesvol gestoor" "Weergawe %1$s" "Maak oop" "Dwing stop" "As jy \'n program dwing om te stop, kan dit dalk wangedra." "Deïnstalleer" "Deïnstalleer opdaterings" "Alle opdaterings vir hierdie Android-stelselprogram sal gedeïnstalleer word." "Deaktiveer" "Wil jy hierdie program deaktiveer?" "Aktiveer" "Wil jy hierdie program aktiveer?" "Berging gebruik" "%1$s gebruik in %2$s" "Vee data uit" "Al hierdie program se data sal permanent uitgevee word.\nDit sluit in alle lêers, instellings, rekeninge, databasisse ensovoorts." "Maak verstekke skoon" "Gereed om hierdie program vir \'n paar handelinge te begin" "Geen verstekke gestel nie" "Maak kasgeheue skoon" "Kennisgewings" "Derdepartybron" "Toestemmings" "Program is nie beskikbaar nie" "OK" "Bevestig" "Kanselleer" "Aan" "Af" "Skakel skerm af" "Sluimerskerm" "Begin nou" "Wanneer om te begin" "Sluimerskerm begin na hierdie periode van onaktiwiteit. As geen sluimerskerm gekies is nie, sal die skerm afskakel." "Na %1$s van onaktiwiteit" "Skakel skerm af" "Ná %1$s" "Skakel skerm af ná" "Laat toe dat skerm afskakel" "Tydens mediaterugspeel" "Bevestig Energiebespaarder-instelling" "Bevestig asseblief nuwe instelling vir %1$s, wat die potensiaal het om energieverbruik te verhoog." "Geen rekening stoor tans gerugsteunde data nie" "Hou op om jou Wi-Fi-wagwoorde, boekmerke, ander instellings en programdata te rugsteun en vee al die kopieë op Google-bedieners uit?" "Rugsteun my data" "Rugsteun rekening" "Outomatiese terugstelling" "Stel toestel terug" "Dit sal jou toestel terugstel na verstekinstellings en sal alle data, rekeninge, lêers en afgelaaide programme uitvee." "Dit sal jou toestel terugstel na verstekinstellings en sal alle data, rekeninge, lêers en afgelaaide programme uitvee." "Fabriekterugstelling: Dit sal jou toestel terugstel na verstekinstellings en sal alle data, rekeninge, lêers en afgelaaide programme uitvee." "Vee al jou persoonlike inligting en afgelaaide programme op hierdie toestel uit? Jy kan nie hierdie handeling omkeer nie!" "Vee alles uit" "Kies \'n naam vir jou %1$s" "Gee jou toestel \'n naam sodat jy dit kan identifiseer wanneer jy uitsaai of van ander toestelle af daaraan koppel." "Android TV" "Woonkamer-TV" "Gesinskamer-TV" "Slaapkamer-TV" "Voer gepasmaakte naam in ..." "Hernoem hierdie %1$s" "Hierdie %1$s word tans \"%2$s\" genoem" "Stel jou toestelnaam" "Gebruik hierdie naam wanneer jy foto\'s, video\'s en meer van jou foon af uitsaai" "Verander" "Moenie verander nie" "Toestemmings" "Programtoestemmings" "%1$d van %2$d programme toegelaat" "Bluetooth-toestemmingversoek" "Android TV-bedryfstelsel se sekuriteitregstellingvlak" "Kies program" "(Eksperimenteel)" "Herselflaai in veilig-modus" "Wil jy herselflaai in veilig-modus?" "Dit sal alle derdepartyprogramme wat jy geïnstalleer het, deaktiveer. Hulle sal ingestel word wanneer jy weer herselflaai." "Vang tans foutverslag vas" "Beskikbare virtuele sleutelborde" "Bestuur sleutelborde" "Toegelaat" "Nie toegelaat nie" "Gebruiktoegang" "Gebruiktoegang laat \'n program toe om na te spoor watter ander programme jy gebruik en hoe gereeld jy hulle gebruik, asook wat jou diensverskaffer, taalinstellings en ander besonderhede is." "Kragoptimering" "Optimeer programme se kragverbruik" "Geen programme hoef geoptimeer te word nie" "Nie geoptimeer nie" "Optimeer kragverbruik" "Kragoptimering is nie beskikbaar nie" "Kennisgewingtoegang" "Geen geïnstalleerde programme het kennisgewingtoegang versoek nie." "Hierdie programme sal alle kennisgewings kan lees, insluitend persoonlike inligting, soos kontakname en die teks van boodskappe wat jy ontvang. Hulle sal ook kennisgewings kan toemaak en handelingknoppies wat hulle bevat, kan aktiveer." "Vereis deur stelsel" "Gidstoegang" "Hierdie programme het toestemming om toegang tot sekere gidse te kry." "%1$s (%2$s)" "Wys bo-oor ander programme" "Wys bo-oor ander programme" "Laat \'n program toe om te wys bo-oor ander programme wat jy gebruik. Dit kan met jou gebruik van daardie programme inmeng of die manier verander waarop hulle voorkom of optree." "Wysig stelselinstellings" "Kan stelselinstellings wysig" "Hierdie toestemming laat \'n program toe om stelselinstellings te wysig." "Ja" "Nee" "Beeld-in-beeld" "Laat beeld-in-beeld toe" "Geen geïnstalleerde program steun beeld-in-beeld nie" "Laat programme toe om \'n beeld-in-beeld-venster te skep terwyl die program oop is of nadat jy dit verlaat het (byvoorbeeld, om aan te hou om \'n video te kyk). Hierdie venster wys bo-oor ander programme wat jy gebruik." "Laat programme toe om wekkers te stel en tydsensitiewe handelinge te skeduleer. Dit laat die programme op die agtergrond werk, wat meer krag kan gebruik.\n\nAs hierdie toestemming af is, sal bestaande wekkers en tydgegronde geleenthede wat deur die program geskeduleer is, nie werk nie." "Spesiale programtoegang" "%1$s, %2$s" "Oudio" "Neem oudio op" "Deaktiveer om oudio-opname te stop" "Aktiveer om oudio onmiddellik te begin opneem" "Speel opgeneemde oudio" "Stoor opgeneemde oudio" "Tyd totdat lees begin" "Tyd tot geldige oudiodata" "Tydsduur van leë oudio" "Kon nie begin om oudio op te neem nie." "Kon nie oudio opneem nie." "Databespaarder" "Verstel outomaties die videogehalte om minder mobiele data te gebruik" "Datagebruik en -waarskuwings" "Jy kan aan die internet koppel met Wi-Fi, Ethernet, of jou foon se warmkol. Besoek ""g.co/network"" vir meer hulp." "Handeling word nie toegelaat nie" "Kan nie volume verander nie" "Oproepe word nie toegelaat nie" "SMS word nie toegelaat nie" "Kamera word nie toegelaat nie" "Skermkiekie word nie toegelaat nie" "Kan nie hierdie program oopmaak nie" "Kontak jou IT-administrateur as jy vrae het" "Meer besonderhede" "Jou administrateur kan programme en data wat met jou werkprofiel geassosieer word, insluitend instellings, toestemmings, korporatiewe toegang, netwerkaktiwiteit en die toestel se ligginginligting, monitor en bestuur." "Jou administrateur kan programme en data wat met hierdie gebruiker geassosieer word, insluitend instellings, toestemmings, korporatiewe toegang, netwerkaktiwiteit en die toestel se ligginginligting, monitor en bestuur." "Jou administrateur kan programme en data wat met hierdie toestel geassosieer word, insluitend instellings, toestemmings, korporatiewe toegang, netwerkaktiwiteit en die toestel se ligginginligting, monitor en bestuur." "Verwyder werkprofiel" "Toesteladministrasieprogram" "Deaktiveer hierdie toesteladministrasieprogram" "Deïnstalleer program" "Deaktiveer en deïnstalleer" "Toesteladministrateurprogramme" "Aktiveer toesteladministrasieprogram?" "Aktiveer toesteladministrasieprogram" "As hierdie toesteladministrasieprogram geaktiveer word, sal die program %1$s toegelaat word om die volgende bewerkings uit te voer." "Hierdie toestel sal deur %1$s bestuur en gemonitor word." "Hierdie administrasieprogram is aktief en laat die program %1$s toe om die volgende bewerkings uit te voer:" "Deur voort te gaan, sal jou gebruiker deur jou administrateur bestuur word, wat moontlik in staat sal wees om benewens jou persoonlike data ook geassosieerde data te berg.\n\nJou administrateur het die vermoë om instellings, toegang, programme en data wat met hierdie gebruiker geassosieer word, insluitend netwerkaktiwiteit en jou toestel se ligginginligting, te monitor en te bestuur." "Deel foutverslag?" "Jou IT-administrateur het \'n foutverslag versoek om met die foutsporing van hierdie toestel te help. Programme en data sal dalk gedeel word." "Jou IT-administrateur het \'n foutverslag versoek om met die foutsporing van hierdie toestel te help. Programme en data sal dalk gedeel word en jou toestel sal dalk tydelik stadiger wees." "Hierdie foutverslag word tans met jou IT-administrateur gedeel. Kontak jou IT-administrateur vir meer besonderhede." "Deel" "Weier" "Toestel om saam met %1$s te gebruik" "Geen toestelle gekry nie. Maak seker dat toestelle aangeskakel is en beskikbaar is om te koppel." "Probeer weer" "Iets het voorgeval. Die program het die versoek om \'n toestel te kies, gekanselleer." "Verbinding suksesvol" "Wys alles" "Soek tans" "Kanale en invoere" "Kanale, eksterne invoere" "Kanale" "Eksterne invoere" "Beeld, skerm, klank" "Beeld" "Skerm" "Klank" "Krag en energie" "Aanskakelgedrag" "Stel terug"