"Motorinligting" "het toegang tot jou motor se inligting" "toegang tot motor se kamera" "Toegang tot motor se kamera(s)." "toegang tot motor se dryfkraginligting" "Toegang tot jou motor se energie-inligting." "verstel motor se oorblywende ritafstand" "Verstel waarde van motor se oorblywende ritafstand." "toegang tot motor se HVAC- (verhitting, ventilasie, lugversorging) stelsel" "Toegang tot jou motor se HVAC (verhitting, venitalise en lugversorging)." "toegang tot motor se ryafstandinligting" "Toegang tot jou motor se ryafstandinligting." "lees motor se spoed" "Toegang tot jou motor se spoed." "toegang tot motor se dinamikastaat" "Toegang tot jou motor se dinamikastaat." "toegang tot motorverskafferkanaal" "Toegang tot jou motor se verskafferkanaal om motorspesifieke inligting uit te ruil." "bestuur motor se radio" "Toegang tot jou motor se radio." "projekteer \'n koppelvlak van \'n foon af op die motor se skerm" "Laat \'n program toe om \'n koppelvlak van \'n foon af op die motor se skerm te projekteer." "toegang tot projeksiestatus" "Laat \'n program toe om die status te kry van ander programme wat na die motor se skerm projekteer." "bind aan \'n projeksiediens" "Dit laat die houer toe om aan die topvlak-koppelvlak van \'n projeksiediens te bind. Dit behoort nooit vir normale programme nodig te wees nie." "beheer motor se oudiovolume" "beheer motor se oudio-instellings" "boots voertuig-HAL na" "ontvang oudiodempinggebeure" "Laat toe dat \'n program ingelig word wanneer sy volume sagter gestel word omdat ander oudio in die motor speel." "Boots jou motor se voertuig-HAL na vir interne toetsdoeleindes." "Beheer jou motor se oudiovolume." "Beheer jou motor se oudio-instellings." "Programblokkering" "Beheer programblokkering terwyl jy bestuur." "Navigasiebestuurder" "Rapporteer navigasiedata aan instrumentgroep" "Direkte lewering na instrumentgroep" "Laat \'n program toe om aktiwiteite te verklaar om in die instrumentgroep gewys te word" "Instrumentgroepbeheer" "Begin programme in die instrumentgroep" "Instrumentgroeplewering" "Ontvang instrumentgroepdata" "UX-beperkingsopstelling" "Stel UX-beperkings op" "Leestoegang tot privaat skerm-ID" "Laat leestoegang tot privaat skerm-ID toe" "Kommunikeer met USB-toestel in AOAP-modus" "Laat \'n program toe om in AOAP-modus met \'n toestel te kommunikeer" "Leestoegang tot insittendebewustheidstelsel" "Laat toe dat status- en bespeuringsdata vir die insittendebewustheidstelsel gelees word" "Beheer insittendebewustheidstelsel se grafiek" "Laat toe dat die begin en einde van die insittendebewustheidstelsel se bespeuringsgrafiek beheer word" "Motorinvoerdiens" "Hanteer invoergebeurtenisse" "CAN-bus het misluk" "CAN-bus reageer nie. Ontprop hoofeenheidkas, prop dit weer in, en herbegin die motor" "Jy kan nie hierdie kenmerk gebruik terwyl jy bestuur nie" "Kies %s om oor te begin met veilige programkenmerke." "Terug" "Maak program toe" "Terug" "lees diagnostiese data" "Lees diagnostiese data van die motor af." "vee diagnostiese data uit" "Vee diagnostiese data in die motor uit." "VMS-publiseerder" "Publiseer VMS-boodskappe" "VMS-intekenaar" "Teken in op VMS-boodskappe" "VMS-kliëntediens" "Bind aan VMS-kliënte" "Flitsbergingkontrolering" "Monitor flitsberginggebruik" "luister na bestuurstaat" "Luister na bestuurstaatveranderinge." "Gebruik motortelemetriediens" "Samel motorstelselgesondheiddata in." "Gebruik motor se EVS-diens" "Teken in op EVS-videostrome" "Versoek die EVS-voorskouaktiwiteit" "Versoek die stelsel om die EVS-voorskouaktiwiteit te begin" "Beheer die EVS-voorskouaktiwiteit" "Beheer die EVS-voorskouaktiwiteit van die stelsel" "Gebruik die EVS-kamera" "Teken in op EVS-kamerastrome" "Monitor die status van die EVS-diens" "Luister na die statusveranderinge van die EVS-diens" "toegang tot motor se gedetailleerde enjininligting" "Toegang tot jou motor se gedetailleerde enjininligting." "toegang tot motor se brandstofdeur en laaipoort" "Toegang tot motor se brandstofdeur en laaipoort." "beheer motor se brandstofdeur en laaipoort" "Beheer motor se brandstofdeur en laaipoort." "lees motor se identifikasie" "Toegang tot motor se identifikasie." "beheer motor se deure" "Beheer motor se deure." "beheer motor se vensters" "Beheer motor se vensters." "beheer motor se spieëls" "Beheer motor se spieëls." "beheer motor se sitplekke" "Beheer motor se sitplekke." "toegang tot motor se basiese inligting" "Toegang tot motor se basiese inligting." "gaan in by motorverkoper se toestemmingsinligting" "Gaan in by motorverkoper se toestemmingsinligting." "lees motor se buiteligtestaat" "Toegang tot motor se buiteligtestaat." "toegang tot motor se epogtyd" "Toegang tot motor se epogtyd." "kry toegang tot motor se enkripsiebindingsaad" "Kry toegang tot motor se enkripsiebindingsaad." "lees motor se buiteligte" "Beheer motor se buiteligte." "lees motor se binneligte" "Toegang tot motor se binneligtestaat." "beheer motor se binneligte" "Beheer motor se binneligte." "lees motor se buitetemperatuur" "Toegang tot motor se buitetemperatuur." "toegang tot motorbandinligting" "Toegang tot motorbandinligting." "lees motor se stuurhoekinligting" "Toegang tot motor se stuurhoekinligting." "lees motor se skermeenhede" "Lees skermeenhede." "beheer motor se skermeenhede" "Beheer skermeenhede." "lees inligting oor motor se kragoorbringstelsel" "Toegang tot inligting oor motorkragoorbringstelsel." "lees motor se kragstaat" "Toegang tot motor se kragstaat." "Skryf vertroude toestel in" "Laat inskrywing van vertroude toestelle toe" "Beheer motor se toetsmodus" "Beheer motor se toetsmodus" "Aktiveer of deaktiveer motor se kenmerke" "Aktiveer of deaktiveer motor se kenmerke." "gebruik motorwaghond" "Gebruik motorwaghond." "beheer motorwaghondopstelling" "Beheer motorwaghondopstelling" "samel motorwaghondmaatstawwe in" "Samel motorwaghondmaatstawwe in." "lees motorkragbeleid" "Lees motorkragbeleid." "beheer motorkragbeleid" "Beheer motorkragbeleid." "lewer template" "Lewer template." "My Toestel" "Gas" "Verstekbelang" "Groot belang" "Fabriekterugstelling word vereis" "Alle data in die inligtingvermaakstelsel sal uitgevee word. Jy kan ná die terugstelling \'n nuwe profiel opstel." "Meer" "Stel die inligtingvermaakstelsel terug" "Jou stelsel het \'n versoek ontvang om \'n fabriekterugstelling te doen en alle data uit te vee. Jy kan dit nou terugstel of dit sal teruggestel word wanneer die motor weer begin. Jy kan dan \'n nuwe profiel opstel." "Stel nou terug" "Stel later terug" "Inligtingvermaakstelsel stel terug as kar begin." "Die motor moet geparkeer wees om terug te stel."