"Mobieldata"
"Foondienste"
"Noodbeller"
"Foon"
"FDN-lys"
"Onbekend"
"Privaat nommer"
"Telefoonhokkie"
"Hou aan"
"%s-boodskap"
"Diensverskafferboodskap"
"MMI-kode begin"
"USSD-kode loop tans…"
"MMI-kode gekanselleer"
"Kanselleer"
"USSD-boodskap moet tussen %1$d en %2$d karakters wees. Probeer asseblief weer."
"Bestuur konferensie-oproep"
"OK"
"Luidspreker"
"Selfoonoorstuk"
"Bedraade kopstuk"
"Bluetooth"
"Stuur die volgende tone?\n"
"Stuur luitone\n"
"Stuur"
"Ja"
"Nee"
"Vervang die plekhouerkarakter met"
"Vermiste stemboodskapnommer"
"Geen stemboodskapnommer is op die SIM-kaart gestoor nie."
"Voeg nommer by"
"Stemboodskapinstellings kan slegs deur die primêre gebruiker gewysig word."
"Jou SIM-kaart is oopgesluit. Jou foon sluit tans oop…"
"SIM-netwerk ontsluit PIN"
"SIM gesluit vir operateur"
"Ontsluit"
"Maak toe"
"Versoek tans netwerkontsluiting…"
"Netwerkaanvraag onsuksesvol ontsluit."
"Netwerkontsluiting suksesvol."
"Mobiele netwerkinstellings is nie vir hierdie gebruiker beskikbaar nie"
"GSM-oproepinstellings"
"GSM-oproepinstellings (%s)"
"CDMA-oproepinstellings"
"CDMA-oproepinstellings (%s)"
"Toegangspuntname"
"Netwerkinstellings"
"Oproeprekeninge"
"Maak oproepe met"
"Maak SIP-oproepe met"
"Vra eers"
"Geen netwerk beskikbaar nie"
"Instellings"
"Kies rekeninge"
"Foonrekeninge"
"Voeg SIP-rekening by"
"Stel rekeninginstellings op"
"Alle oproeprekeninge"
"Kies watter rekeninge oproepe kan maak"
"Wi-Fi-oproepe"
"Ingeboude verbindingsdiens"
"Stemboodskap"
"Stemboodskapdiens (%s)"
"VM:"
"Maak en ontvang oproepe"
"Slimaanstuur"
"As een nommer nie bereik kan word nie, stuur altyd oproepe na jou ander nommer aan"
"Kennisgewings"
"Nooduitsendings"
"Oproepinstellings"
"Bykomende instellings"
"Bykomende instellings (%s)"
"Bykomende net-GSM-oproepinstellings"
"Bykomende CDMA-oproepinstellings"
"Bykomende net-CDMA-oproepinstellings"
"Netwerkdiensinstellings"
"Beller-ID"
"Laai tans instellings..."
"Nommer versteek in uitgaande oproepe"
"Nommer wat vertoon in uitgaande oproepe"
"Gebruik verstekbeheerinstellings om my nommer te vertoon in uitgaande oproepe"
"Oproep wag"
"Stel my tydens \'n oproep in kennis van inkomende oproepe"
"Stel my tydens \'n oproep in kennis van inkomende oproepe"
"Oproep-aanstuurinstellings"
"Oproep-aanstuurinstellings (%s)"
"Oproepaanstuur"
"Stuur altyd aan"
"Gebruik altyd hierdie nommer"
"Stuur alle oproepe aan"
"Stuur alle oproepe aan na {0}"
"Nommer is nie beskikbaar nie"
"Af"
"Indien besig"
"Nommer wanneer besig"
"Stuur aan na {0}"
"Af"
"Jou diensverskaffer ondersteun nie die deaktivering van oproepaanstuur wanneer jou foon beset is nie."
"Indien onbeantwoord"
"Nommer wanneer onbeantwoord"
"Stuur aan na {0}"
"Af"
"Jou diensverskaffer ondersteun nie deaktivering van oproepaanstuur wanneer jou foon nie antwoord nie."
"Indien onbereikbaar"
"Nommer wanneer onbereikbaar"
"Stuur aan na {0}"
"Af"
"Jou diensverskaffer ondersteun nie die deaktivering van oproepaanstuur wanneer jou foon onbereikbaar is nie."
"Jou diensverskaffer ondersteun nie oproepaanstuur nie."
"Skakel Oproep Wat Wag aan?"
"Jy sal tydens \'n oproep in kennis gestel word van inkomende oproepe"
"Skakel aan"
"Kanselleer"
"CDMA-Oproep Wat Wag onder IMS is Aan"
"CDMA-Oproep Wat Wag onder IMS is Af"
"Belinstellings"
"Oproepinstellings kan net deur die administrateur verander word."
"Instellings (%s)"
"Oproepinstellingsfout"
"Lees tans instellings…"
"Opdateer tans instellings…"
"Stel tans instellings terug…"
"Onverwagte antwoord van netwerk."
"Netwerk- of SIM-kaartfout."
"SS-versoek is na gewone oproep verander"
"SS-versoek is na USSD-versoek verander"
"Na nuwe SS-versoek verander"
"SS-versoek is na video-oproep verander"
"Die instelling op jou foonprogram se belperking-nommers is aangeskakel. As gevolg hiervan werk sommige oproepverwante kenmerke nie."
"Skakel die radio aan voordat jy na hierdie instellings kyk."
"OK"
"Skakel aan"
"Skakel af"
"Dateer op"
- "Netwerkverstek"
- "Versteek nommer"
- "Wys nommer"
"Stemboodskapnommer verander."
"Kon nie die stemboodskapnommer verander nie.\n Kontak jou diensverskaffer indien hierdie probleem voortduur."
"Kon nie die aanstuurnommer verander nie.\nKontak jou diensverskaffer indien hierdie probleem voortduur."
"Kon nie die huidige aanstuur-instellings opspoor en stoor nie.\nSkakel oor na nuwe diensverskaffer in elk geval?"
"Geen veranderinge is gemaak nie."
"Kies stemboodskapdiens"
"Jou diensverskaffer"
"Ou PIN"
"Nuwe PIN"
"Wag asseblief."
"Die nuwe PIN is te kort."
"Die nuwe PIN is te lank."
"Die nuwe PIN is te swak. \'n Sterk wagwoord moenie daaropvolgend wees of syfers bevat wat herhaal nie."
"Die ou PIN pas nie."
"Die nuwe PIN bevat ongeldige karakters."
"Kan nie PIN verander nie"
"Ongesteunde tipe boodskap, bel %s om te luister."
"Mobiele netwerk"
"Beskikbare netwerke"
"Soek tans…"
"Geen netwerke gevind nie."
"Kon nie netwerke vind nie. Probeer weer."
"Registreer op %s…"
"Jou SIM-kaart laat nie \'n verbinding na hierdie netwerk toe nie."
"Kan nie nou aan hierdie netwerk koppel nie. Probeer later weer."
"Geregistreer op die netwerk."
"Reeds in outomatiese seleksie."
"Kies outomaties netwerk"
"Onbeskikbaar wanneer aan %1$s gekoppel"
"Netwerk"
"Outomatiese registrasie..."
"Voorkeurnetwerktipe"
"Verander die netwerkbedryfsmodus"
"Voorkeurnetwerktipe"
"(verbode)"
"Kies netwerk"
"Ontkoppel"
"Gekoppel"
"Koppel tans …"
"Kon nie koppel nie"
- "GSM/WCDMA verkies"
- "Net GSM"
- "Net WCDMA"
- "GSM/WCDMA outomaties"
- "CDMA/EvDo outomaties"
- "CDMA sonder EvDo"
- "Net EvDo"
- "CDMA/EvDo/GSM/WCDMA"
- "CDMA + LTE/EvDo"
- "GSM/WCDMA/LTE"
- "Wêreldwyd"
- "LTE"
- "LTE/WCDMA"
- "Net TDSCDMA"
- "TDSCDMA/WCDMA"
- "LTE/TDSCDMA"
- "TDSCDMA/GSM"
- "LTE/TDSCDMA/GSM"
- "TDSCDMA/GSM/WCDMA"
- "LTE/TDSCDMA/WCDMA"
- "LTE/TDSCDMA/GSM/WCDMA"
- "TDSCDMA/CDMA/EVDO/GSM/WCDMA"
- "LTE/TDSCDMA/CDMA/EVDO/GSM/WCDMA"
- "Net NR"
- "NR/LTE"
- "NR/LTE/CDMA/EvDo"
- "NR/LTE/GSM/WCDMA"
- "NR/LTE/CDMA/EvDo/GSM/WCDMA"
- "NR/LTE/WCDMA"
- "NR/LTE/TDSCDMA"
- "NR/LTE/TDSCDMA/GSM"
- "NR/LTE/TDSCDMA/WCDMA"
- "NR/LTE/TDSCDMA/GSM/WCDMA"
- "NR/LTE/TDSCDMA/CDMA/EvDo/GSM/WCDMA"
"Voorkeurnetwerk-modus: WCDMA verkies"
"Voorkeurnetwerk-modus: net GSM"
"Voorkeurnetwerk-modus: net WCDMA"
"Voorkeurnetwerk-modus: GSM / WCDMA"
"Voorkeurnetwerk-modus: CDMA"
"Voorkeurnetwerk-modus: CDMA / EvDo"
"Voorkeurnetwerk-modus: net CDMA"
"Voorkeurnetwerk-modus: net EvDo"
"Voorkeurnetwerk-modus: CDMA/EvDo/GSM/WCDMA"
"Voorkeurnetwerk-modus: LTE"
"Voorkeurnetwerk-modus: GSM/WCDMA/LTE"
"Voorkeurnetwerk-modus: CDMA+LTE/EVDO"
"Voorkeurnetwerkmodus: LTE/CDMA/EvDo/GSM/WCDMA"
"Voorkeurnetwerk-modus: Globaal"
"Voorkeurnetwerk-modus: LTE / WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: LTE / GSM / UMTS"
"Voorkeurnetwerk-modus: LTE / CDMA"
"Voorkeur-netwerkmodus: TDSCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: TDSCDMA/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: LTE/TDSCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: TDSCDMA/GSM"
"Voorkeurnetwerkmodus: LTE/GSM/TDSCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: TDSCDMA/GSM/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: LTE/TDSCDMA/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: LTE/TDSCDMA/GSM/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: TDSCDMA/CDMA/EvDo/GSM/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: LTE/TDSCDMA/CDMA/EvDo/GSM/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: net NR"
"Voorkeurnetwerkmodus: NR / LTE"
"Voorkeurnetwerkmodus: NR/LTE/CDMA/EvDo"
"Voorkeurnetwerkmodus: NR/LTE/GSM/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: NR/LTE/CDMA/EvDo/GSM/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: NR/LTE/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: NR/LTE/TDSCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: NR/LTE/TDSCDMA/GSM"
"Voorkeurnetwerkmodus: NR/LTE/TDSCDMA/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: NR/LTE/TDSCDMA/GSM/WCDMA"
"Voorkeurnetwerkmodus: NR/LTE/TDSCDMA/CDMA/EvDo/GSM/WCDMA"
"Oproepe"
"Netwerk"
"Verbeterde 4G LTE-modus"
"Gebruik LTE-dienste om stem- en ander kommunikasie te verbeter (aanbeveel)"
"Gebruik 4G-dienste om stem- en ander kommunikasie te verbeter (aanbeveel)"
"Data geaktiveer"
"Laat datagebruik toe"
"Aandag"
"Swerwing"
"Verbind met datadienste tydens swerwing"
"Verbind met datadienste tydens swerwing"
"Dataswerwing is afgeskakel. Tik om aan te skakel."
"Swerwingkostes kan moontlik geld. Tik om te wysig."
"Verlore mobiele dataverbinding"
"Dataswerwing is aan"
"Dit kan baie duur wees."
"Bevestig met jou netwerkverskaffer vir prysberekening."
"Laat dataswerwing toe?"
"Beperkte SIM-funksionaliteit"
"%1$s oproepe- en datadienste kan geblokkeer word terwyl %2$s gebruik word."
"%1$s oproepe- en datadienste kan geblokkeer word terwyl \'n ander SIM gebruik word."
"Opgeskorte SIP-rekeninge is gevind en verwyder"
"SIP-bel word nie meer deur die Android-platform ondersteun nie.\nJou bestaande SIP-rekeninge %s is verwyder.\nBevestig asseblief jou verstekbelinstelling."
"Gaan na instellings"
"Programdatagebruik"
"%1$s mobiele data gebruik %2$s"
"Gevorderd"
"Diensverskaffer"
"diensverskaffer, e-sim, sim, euicc, verander diensverskaffers, voeg diensverskaffer by"
"%1$s – %2$s"
"Mobiele data"
"Verkry toegang tot data deur selnetwerk te gebruik"
"Skakel mobiele data af?"
"Keuse vereis"
"Verander data-SIM?"
"Gebruik %1$s pleks van %2$s vir mobiele data?"
"Wi-Fi-oproepe"
"Diensverskaffervideo-oproepe"
"GSM//UMTS-opsies"
"CDMA-opsies"
"Datagebruik"
"Data in huidige tydperk gebruik"
"Datagebruiksperiode"
"Datatempobeleid"
"Kom meer te wete"
"%1$s (%2$d٪) van %3$s periode se maksimum\nVolgende periode begin oor %4$d dae (%5$s)"
"%1$s (%2$d٪) van %3$s tydperk se maksimum"
"%1$s maksimum oorskry\nDatatempo verminder na %2$d Kb/s"
"%1$d٪ van siklus het verloop\nVolgende periode begin oor %2$d dae (%3$s)"
"Datatempo verminder na %1$d Kb/s as datagebruiklimiet oorskry word"
"Meer inligting oor jou diensverskaffer se mobielenetwerk-datagebruikbeleid"
"Seluitsending-SMS"
"Seluitsending-SMS"
"Seluitsending-SMS geaktiveer"
"Seluitsending-SMS gedeaktiveer"
"Seluitsending SMS-instellings"
"Nooduitsending"
"Nooduitsending geaktiveer"
"Nooduitsending gedeaktiveer"
"Administratief"
"Administratief geaktiveer"
"Administratief gedeaktiveer"
"Instandhouding"
"Instandhouding geaktiveer"
"Instandhouding gedeaktiveer"
"Algemene nuus"
"Besigheids- en finansiële nuus"
"Sportnuus"
"Vermaaklikheidsnuus"
"Plaaslik"
"Plaaslike nuus geaktiveer"
"Plaaslike nuus gedeaktiveer"
"Streeksvlak"
"Streeksnuus geaktiveer"
"Streeksnuus gedeaktiveer"
"Nasionaal"
"Nasionale nuus geaktiveer"
"Nasionale nuus gedeaktiveer"
"Internasionaal"
"Internasionale nuus geaktiveer"
"Internasionale nuus gedeaktiveer"
"Taal"
"Kies die nuustaal"
- "Engels"
- "Frans"
- "Spaans"
- "Japannees"
- "Koreaans"
- "Chinees"
- "Hebreeus"
- "1"
- "2"
- "3"
- "4"
- "5"
- "6"
- "7"
"Tale"
"Plaaslike weer"
"Plaaslike weer geaktiveer"
"Plaaslike weer gedeaktiveer"
"Verkeersverslae van area"
"Areaverkeersberigte geaktiveer"
"Areaverkeersberigte gedeaktiveer"
"Plaaslike lughawevlugskedules"
"Plaaslike lughawevlugskedules geaktiveer"
"Plaaslike lughawevlugskedules gedeaktiveer"
"Restaurante"
"Restaurante geaktiveer"
"Restaurante gedeaktiveer"
"Akkommodasie"
"Verblyf geaktiveer"
"Verblyf gedeaktiveer"
"Kleinhandelsgids"
"Kleinhandelsgids geaktiveer"
"Kleinhandelsgids gedeaktiveer"
"Advertensies"
"Advertensies geaktiveer"
"Advertensies gedeaktiveer"
"Aandelepryse"
"Aandelepryse geaktiveer"
"Aandelepryse gedeaktiveer"
"Werksgeleenthede"
"Werksgeleenthede geaktiveer"
"Werksgeleenthede gedeaktiveer"
"Medies, gesondheid en hospitaal"
"Medies, gesondheid en hospitaal geaktiveer"
"Medies, gesondheid en hospitaal gedeaktiveer"
"Tegnologienuus"
"Tegnologienuus geaktiveer"
"Tegnologienuus gedeaktiveer"
"Multikategorie"
"Multikategorie geaktiveer"
"Multikategorie gedeaktiveer"
" (aanbeveel)"
"LTE (aanbeveel)"
"4G (aanbeveel)"
"Globaal"
"Stelselkeuse"
"Verander die CDMA-swerfmodus"
"Stelselkeuse"
- "Net tuis"
- "Outomaties"
"CDMA-intekening"
"Wissel tussen RUIM/SIM en NV"
"intekening"
- "RUIM/SIM"
- "NV"
- "0"
- "1"
"Aktiveer toestel"
"Stel datadiens op"
"Diensverskaffer-instellings"
"Belbeperking-nommers"
"Vaste oproepnommers (%s)"
"FDN-lys"
"FDN-lys (%s)"
"FDN-aktivering"
"Vaste skakelnommers is geaktiveer"
"Vaste skakelnommers is gedeaktiveer"
"Aktiveer FDN"
"Deaktiveer FDN"
"Verander PIN2"
"Deaktiveer FDN"
"Aktiveer FDN"
"Bestuur vaste skakelnommers"
"Verander PIN vir FDN-toegang"
"Bestuur lys van foonnommers"
"Stemprivaatheid"
"Aktiveer verbeterde privaatheidsmodus"
"TTY-modus"
"Stel TTY-modus"
"Outoherprobeer"
"Aktiveer outoherprobeer-modus"
"TTY-modusverandering word nie tydens \'n video-oproep toegelaat nie"
"Voeg kontak by"
"Verander kontak"
"Vee kontak uit"
"Bel kontak"
"Voer PIN2 in"
"Naam"
"Nommer"
"Stoor"
"Voeg belbeperking-nommer by"
"Voeg belbeperking-nommer by…"
"Belbeperking-nommer bygevoeg."
"Redigeer belbeperking-nommer"
"Dateer tans belbeperking-nommer op…"
"Belbeperking-nommer opgedateer."
"Vee belbeperking-nommer uit"
"Verwyder belbeperking-nommer…"
"Belbeperking-nommer uitgevee."
"FDN is nie opgedateer nie omdat jy \'n verkeerde PIN ingevoer het."
"FDN is nie opgedateer nie, omdat die getal %dsyfers oorskry."
"FDN is nie bygewerk nie. Die PIN2 was verkeerd of die foonnommer is verwerp."
"FDN-bewerking het misluk."
"Lees tans van SIM-kaart af…"
"Geen kontakte op jou SIM-kaart nie."
"Kies kontakte om in te voer"
"Skakel vliegtuigmodus af om kontakte van die SIM-kaart af in te voer."
"Aktiveer/deaktiveer SIM-PIN"
"Verander SIM-PIN"
"SIM PIN:"
"Ou PIN"
"Nuwe PIN"
"Bevestig nuwe PIN"
"Die ou PIN wat jy ingevoer het, is verkeerd. Probeer weer."
"Die PIN\'s wat jy ingevoer het, stem nie ooreen nie. Probeer weer."
"Sleutel \'n PIN wat 4 to 8 nommers lank is, in."
"Vee SIM-PIN uit"
"Stel SIM-PIN"
"Stel tans PIN …"
"PIN is gestel"
"PIN is uitgevee"
"PIN is verkeerd"
"PIN is opgedateer"
"Wagwoord is verkeerd. PIN is nou geblokkeer. PUK is versoek."
"PIN2"
"Ou PIN2"
"Nuwe PIN2"
"Bevestig nuwe PIN2"
"PUK2 is verkeerd. Probeer weer."
"Ou PIN2 is verkeerd. Probeer weer."
"PIN2\'s stem nie ooreen nie. Probeer weer."
"Voer \'n PIN2 in wat 4 tot 6 syfers is."
"Voer \'n PUK2 in wat 8 syfers is."
"PIN2 is opgedateer"
"Voer PUK2-kode in"
"Wagwoord is verkeerd. PIN2 is nou geblokkeer. Verander PIN 2 om weer te probeer."
"Wagwoord is verkeerd. SIM is nou geblokkeer. Voer PUK2 in."
"PUK2 is permanent geblokkeer."
\n"Jy het %d oorblywende pogings."
"PUK2 is gesluit. Kontak diensverskaffer om te ontsluit."
"PIN2 is nie meer geblokkeer nie"
"Netwerk- of SIM-kaartfout"
"Klaar"
"Stemboodskapnommer"
"Bel"
"Herbel tans"
"Konferensie-oproep"
"Inkomende oproep"
"Oproep beëindig"
"Hou aan"
"Lui af"
"In oproep"
"Nuwe stemboodskap"
"Nuwe stemboodskap (%d)"
"Bel %s"
"Stemboodskapnommer onbekend"
"Geen diens nie"
"Geselekteerde netwerk %s nie beskikbaar nie"
"Skakel selnetwerk aan, skakel vliegtuigmodus af of skakel batterybespaardermodus af om \'n oproep te maak."
"Skakel vliegtuigmodus af om \'n oproep te maak."
"Skakel vliegtuigmodus af of koppel aan \'n draadlose netwerk om \'n oproep te maak."
"Foon is te warm"\n\n"Kan nie hierdie oproep voltooi nie. Probeer weer wanneer jou foon afkoel.\n\nJy kan nog noodoproepe maak."
"Verlaat noodterugbelmodus om \'n nienoodoproep te maak."
"Nie geregistreer op netwerk nie."
"Mobiele netwerk nie beskikbaar nie."
"Mobiele netwerk is nie beskikbaar nie. Koppel aan \'n draadlose netwerk om \'n oproep te maak."
"Voer \'n geldige nommer in om \'n oproep te maak."
"Oproep het misluk."
"Oproep kan nie op die oomblik bygevoeg word nie. Jy kan probeer in verbinding tree deur \'n boodskap te stuur."
"Diens word nie gesteun nie"
"Kan nie oproepe wissel nie."
"Kan nie oproep hervat nie."
"Kan nie oproep skei nie."
"Kan nie deurskakel nie."
"Kan nie oproepe saamvoeg nie."
"Kan nie oproep verwerp nie."
"Kan nie oproep(e) vrystel nie."
"Kan nie oproepe aanhou nie."
"Koppel aan \'n draadlose netwerk om \'n oproep te maak."
"Aktiveer Wi-Fi-oproepe om \'n oproep te maak."
"Noodinligting"
"Eienaar"
"Tik weer om inligting te bekyk"
"Noodoproep"
"Noodnommer"
"Noodnommers"
"Tik weer om %s te bel"
"Skakel tans radio aan…"
"Geen sein nie. Probeer tans weer …"
"Kan nie gedurende \'n noodoproep na vliegtuigmodus verander nie."
"Kan nie bel nie. %s is nie \'n noodnommer nie."
"Kan nie bel nie. Skakel \'n noodnommer."
"Noodoproepe is nie bekikbaar nie"
"Net die eienaar van die toestel kan PIN-/PUK-kodes invoer."
"Polisie"
"Ambulans"
"Brand"
"%1$s, %2$s"
"Gebruik sleutelbord om te bel"
"Hou aan"
"Einde"
"Nommerbord"
"Demp"
"Voeg oproep by"
"Voeg oproepe saam"
"Ruil"
"Bestuur oproepe"
"Bestuur konferensie"
"Oudio"
"Video-oproep"
"Voer in"
"Voer alles in"
"Voer SIM-kontakte in"
"Voer in uit kontakte"
"Kontak is ingevoer"
"Kon nie kontak invoer nie"
"Gehoorapparate"
"Skakel gehoorapparaat-versoenbaarheid aan"
"Intydse teksoproep (RTT)"
"Laat boodskappe binne \'n stemoproep toe"
"RTT help bellers wat doof is, hardhorend is, \'n spraakgebrek het of meer as net stem benodig.<br> <a href=http://support.google.com/mobile?p=telephony_rtt>Kom meer te wete</a>\n <br>lt;br> - RTT-oproepe word as \'n boodskaptranskripsie gestoor\n <br> - RTT is nie vir video-oproepe beskikbaar nie"
"Let wel: RTT is nie beskikbaar terwyl jy swerf nie"
- "TTY af"
- "TTY vol"
- "TTY HCO"
- "TTY VCO"
"STMF-tone"
"Stel die lengte van STMF-tone in"
- "Normaal"
- "Lank"
"Netwerkboodskap"
"Foutboodskap"
"Aktiveer jou foon"
"\'n Spesiale oproep moet gemaak word om jou foondiens te aktiveer. \n\nDruk \"Aktiveer\" en luister dan na die instruksies om jou foon te aktiveer."
"Aktiveer tans…"
"Die foon aktiveer tans jou mobiele datadiens.\n\nDit kan tot 5 minute neem."
"Slaan aktivering oor?"
"As jy aktivering oorslaan, kan jy nie oproepe maak of aan mobiele datanetwerke koppel nie (hoewel jy aan Wi-Fi-netwerke kan koppel). Tot tyd en wyl jy jou foon aktiveer, word jy gevra om dit te aktiveer elke keer wat jy dit aanskakel."
"Slaan oor"
"Aktiveer"
"Foon is geaktiveer."
"Probleem met aktivering"
"Volg die gesproke instruksies tot jy hoor dat aktivering afgehandel is."
"268365499155266197"
"Programmeer tans jou foon …"
"Kon nie jou foon programmeer nie"
"Jou foon is nou geaktiveer. Dit kan tot 15 minute duur vir die diens om te begin."
"Jou foon het nie geaktiveer nie. \nJy moet dalk \'n area met beter dekking probeer (naby \'n venster of buite). \n\nProbeer weer of skakel kliëntediens vir meer opsies."
"OORMAAT SPC-MISLUKKINGS"
"Terug"
"Probeer weer"
"Volgende"
"EcmExitDialoog"
"Noodterugbel-modus betree"
"Noodterugbel-modus"
"Dataverbinding gedeaktiveer"
"Geen dataverbinding tot %s nie"
- Die foon sal %s minute lank in noodterugbelmodus wees. Terwyl dit in hierdie modus is, kan geen programme gebruik word wat \'n dataverbinding gebruik nie. Wil jy nou uitgaan?
- Die foon sal %s minuut lank in noodterugbelmodus wees. Terwyl dit in hierdie modus is, kan geen programme gebruik word wat \'n dataverbinding gebruik nie. Wil jy nou uitgaan?
- Die gekose handeling is nie beskikbaar terwyl die foon in die noodterugbelmodus is nie. Die foon sal %s minute lank in hierdie modus wees. Wil jy nou uitgaan?
- Die gekose handeling is nie beskikbaar terwyl die foon in die noodterugbelmodus is nie. Die foon sal %s minuut lank in hierdie modus wees. Wil jy nou uitgaan?
"Die gekose handeling is nie beskikbaar tydens \'n noodoproep nie."
"Verlaat noodterugbel-modus"
"Ja"
"Nee"
"Maak toe"
"Die foon is in noodterugbelmodus"
"Tot %s"
- Die foon sal in noodterugbelmodus wees vir %s minute.\nWil jy nou uitgaan?
- Die foon sal in noodterugbelmodus wees vir %s minuut.\nWil jy nou uitgaan?
"Diens"
"Opstelling"
"<Nie gestel nie>"
"Ander oproepinstellings"
"Bel via %s"
"kontakfoto"
"gaan privaat"
"kies kontak"
"Stembel nie ondersteun nie"
"bel"
"wys belblad"
"Noodoproepbelblad"
"Visuele stemboodskapdiens"
"Stel PIN"
"Verander PIN"
"Luitoon en vibreer"
"Ingeboude SIM-kaarte"
"Skakel video-oproepe aan"
"Jy moet Verbeterde 4G LTE-modus in netwerkinstellings aktiveer om video-oproepe aan te skakel."
"Netwerkinstellings"
"Maak toe"
"Noodoproepe"
"Net noodoproepe"
"SIM-kaart, gleuf: %s"
"Toeganklikheid"
"Wi-Fi-oproep vanaf"
"Wi-Fi-oproep"
"Tik weer om oop te maak"
"Kon nie die boodskap dekodeer nie."
"\'n SIM-kaart het jou diens geaktiveer en jou foon se swerwingvermoëns opgedateer."
"Daar is te veel aktiewe oproepe. Beëindig of voeg asseblief bestaande oproepe saam voordat jy \'n nuwe een maak."
"Kan nie koppel nie, sit asseblief \'n geldige SIM-kaart in."
"Wi-Fi-verbinding verloor. Oproep is beëindig."
"Jou video-oproep kan nie gemaak word nie weens lae battery."
"Video-oproep het geëindig weens lae battery."
"Noodoproepe oor Wi-Fi-oproepe is nie in hierdie ligging beskikbaar nie."
"Wi-Fi-oproepe is nie in hierdie ligging beskikbaar nie."
"Verander stemboodskap-PIN"
"Gaan voort"
"Kanselleer"
"OK"
"Bevestig jou ou PIN"
"Voer jou stemboodskap-PIN in om voort te gaan."
"Stel \'n nuwe PIN op"
"PIN moet %1$d-%2$d syfers wees."
"Bevestig jou PIN"
"PIN\'s stem nie ooreen nie"
"Stemboodskap-PIN is opgedateer"
"Kan nie PIN stel nie"
"Dataswerwing is afgeskakel"
"Dataswerwing is aangeskakel"
"Swerf tans, benodig dataplan"
"Swerf tans, dataplan is aktief"
"Geen mobiele data oor nie"
"Geen mobiele data oor nie"
"Voel mobiele data by deur %s"
"Geen swerwingplan nie"
"Voeg swerwingplan by deur %s"
"Jy kan mobiele data of ’n swerwingplan deur jou diensverskaffer, %s, byvoeg."
"Voeg data by?"
"Jy sal dalk data deur %s moet byvoeg"
"VOEG DATA BY"
"KANSELLEER"
"Oproep beëindig"
"Vliegtuigmodus is aan"
"Kan nie toegang tot SIM-kaart verkry nie"
"Mobiele netwerk is nie beskikbaar nie"
"Fout met foonnommer wat jy probeer bel. Foutkode 1."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 3."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 6."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 8."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 16."
"Gebruiker besig"
"Gebruiker reageer nie"
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 19."
"Oproep verwerp"
"Nommer het verander"
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 25."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 26."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 27."
"Ongeldige nommerformaat (onvolledige nommer)"
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 29."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 30."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 31."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 34."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 38."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 41."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 42."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 43."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 44."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 47."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 49."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 50."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 55."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 57."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 58."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 63."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 65."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 68."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 69."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 70."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 79."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 81."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 87."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 88."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 91."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 95."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 96."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 97."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 98."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 99."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 100."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 101."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 102."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 111."
"Kon nie oproep voltooi nie. Foutkode 127."
"Oproepstuiting"
"Aan"
"Af"
"Alle uitgaande"
"Deaktiveer blokkering van alle uitgaande oproepe?"
"Blokkeer alle uitgaande oproepe?"
"Uitgaande internasionaal"
"Deaktiveer blokkering van alle uitgaande internasionale oproepe?"
"Blokkeer uitgaande internasionale oproepe?"
"Uitgaande internasionale swerwing"
"Deaktiveer blokkering van alle uitgaande internasionale swerwing?"
"Blokkeer uitgaande internasionale swerwing?"
"Alle inkomende"
"Deaktiveer blokkering van alle inkomende oproepe?"
"Blokkeer alle inkomende oproepe?"
"Inkomende internasionale swerwing"
"Deaktiveer blokkering van alle inkomende internasionale swerwing?"
"Blokkeer inkomende internasionale swerwing?"
"Deaktiveer alles"
"Deaktiveer alle oproepstuitinginstellings"
"Oproepstuiting is gedeaktiveer"
"Verander wagwoord"
"Verander oproepstuitingwagwoord"
"Kan nie oproepstuitingwagwoord verander nie"
"Wagwoorde nie dieselfde nie"
"Voer \'n wagwoord met 4 syfers in"
"Wagwoord verander"
"Ou wagwoord"
"Nuwe wagwoord"
"Bevestig wagwoord"
"Voer wagwoord in"
"Oproepstuitinginstellings"
"Netwerk is besig. Probeer asseblief later weer bel."
"Netwerk is vol. Kontak jou selfoonoperateur vir bystand."
"Oproep is afgelei."
"Oproep is aangestuur."
"Oproep wag."
"Nommerblokkering is afgekeur."
"Geslote gebruikergroepoproep."
"Inkomende oproepe is verbied."
"Uitgaande oproepe is verbied."
"Oproep-aanstuur is aktief."
"Bykomende oproep-aanstuur."
"Eksplisiete oproepoordrag is voltooi."
"Besig met eksklisiewe oproepoordrag."
"Oproep hou aan."
"Oproep is hervat."
"Oproep is afgelei."
"Aangestuurde oproep."
"Sluit tans by konferensieoproep aan."
"Oproep wat aangehou is, is weer aktief."
"Kan nie \'n oproep maak nie, aangesien die toestel tans opgestel word."
"Kan nie \'n oproep maak nie, aangesien \'n ander uitgaande oproep reeds besig is om te skakel."
"Kan nie \'n oproep maak nie, aangesien daar \'n onbeantwoorde inkomende oproep is. Beantwoord of weier die inkomende oproep voordat jy \'n nuwe oproep plaas."
"Kan nie \'n oproep maak nie, aangesien oproepmaking gedeaktiveer is deur die ro.telephony.disable-belstelseleienskap te gebruik."
"Kan nie \'n oproep maak nie, aangesien daar reeds twee oproepe aan die gang is. Ontkoppel een van die oproepe of voeg dit saam in \'n konferensie voordat \'n nuwe oproep gemaak word."
"Om %s te gebruik, maak seker dat mobiele data aangeskakel is. Jy kan dit in selnetwerk-instellings verander."
"Om %s te gebruik, maak seker dat mobiele data en dataswerwing aangeskakel is. Jy kan dit in selnetwerk-instellings verander."
"Om %1$s te gebruik, maak seker dat mobiele data vir SIM %2$d aangeskakel is. Jy kan dit in selnetwerk-instellings verander."
"Om %1$s te gebruik, maak seker dat mobiele data en dataswerwing vir SIM %2$d aangeskakel is. Jy kan dit in selnetwerk-instellings verander."
"Weier"
"Aktiveer dataverbinding"
"Deaktiveer dataverbinding"
"VoLTE-voorbereid"
"Video-oproepe is opgestel"
"Wi-Fi-oproepe is opgestel"
"EAB/teenwoordigheid is opgestel"
"Cbrs-data"
"Aktiveer DSDS"
"Herbegin toestel?"
"Jy moet jou toestel herbegin om dié instelling te verander."
"Herbegin"
"Kanselleer"
"Mobieleradiokrag"
"Bekyk SIM-adresboek"
"Kyk na vaste skakelnommers"
"Bekyk skakeldiensnommers"
"IMS-diensstatus"
"IMS-status"
"Geregistreer"
"Nie geregistreer nie"
"Beskikbaar"
"Nie beskikbaar nie"
"IMS-registrasie: %1$s\nStem oor LTE: %2$s\nStem oor Wi-Fi: %3$s\nVideo-oproepe: %4$s\nUT-koppelvlak: %5$s"
"In diens"
"Diens is nie beskikbaar nie"
"Net noodoproepe"
"Radio is af"
"Swerwing"
"Swerf nie"
"Luier"
"Lui tans"
"Besig met oproep"
"Ontkoppel"
"Koppel tans"
"Gekoppel"
"Opgeskort"
"Onbekend"
"pkts"
"grepe"
"dBm"
"asu"
"LAC"
"CID"
"Huidige sub-ID:"
"Sub-ID van verstekdata-SIM:"
"Aflaaibandwydte (kbps):"
"Oplaaibandwydte (kbps):"
"Fisieke LTE-kanaalopstelling:"
"Herlaaikoers van selinligting:"
"Alle selmetingsinligting:"
"Datadiens:"
"Swerwing:"
"IMEI:"
"Oproepherleiding:"
"Aantal PPP-terugstellings sedert herlaai:"
"Huidige netwerk:"
"Data ontvang:"
"Stemdiens:"
"Seinsterkte:"
"Stemoproepstatus:"
"Data gestuur:"
"Boodskap wag:"
"Foonnommer:"
"Kies radioband"
"Stemnetwerktipe:"
"Datanetwerktipe:"
"Kies foonindeks"
"Stel voorkeurnetwerktipe:"
"Pieng gasheernaam(www.google.com) IPv4:"
"Pieng gasheernaam(www.google.com) IPv6:"
"HTTP-kliënttoets:"
"Doen piengtoets"
"SMSC:"
"Dateer op"
"Herlaai"
"Wissel DNS-kontrole"
"OEM-spesifieke inligting/instellings"
"EN-DC is beskikbaar:"
"DCNR is beperk:"
"NR is beskikbaar:"
"NR-status:"
"NR-frekwensie:"
"Stel radiobandmodus"
"Laai tans bandlys …"
"Stel"
"Onsuksesvol"
"Suksesvol"
"Tabletinligting"
"Fooninligting"
"Diensverskaffervoorsiening-inligting"
"Trigger-diensverskaffervoorsiening"
"Jou bluetooth-sein is swak. Probeer om na luidsprekerfoon oor te skakel."
"Kennisgewing oor oproepgehalte"
"Opgeskorte SIP-rekeninge"